Goudwier

Goudwiere is eensellige wiere wat van die groenwiere onderskei kan word deurdat hulle 'n sweephaar besit en gewoonlik geelbruin van kleur is. Goudwiere vorm 'n belangrike skakel in die voedselketting. Die selwand het gewoonlik kalkplaatjies goudtrompetlgoudwlere en bestaan soms uit verskillende dele. Daar is drie klasse in die afdeling.
Oerinsekte
Die oerinsekte word deur vier insekteordes verteenwoordig en hulle verskil van die hoër insekte in die opsig dat hulle nie vlerke het nie en dat vlerke ook nie in hul voorouers se ontwikkelingsgeskiedenis voorgekom het nie. 'n Bekende verteenwoordiger
Kranswier
Kranswiere is 'n groepie wiere wat uitsluitend in varswater voorkom. Die meeste spesies het verkalkte selwande en ’n groot deel van die kalkafsettings op die bodem van riviere of damme is van dooie wiere afkomstig. Kranswiere (Charophyta) wyk soveel af
Hulsboom
Die hulsboom is 'n houtagtige plant met enkelvoudige blare wat afwisselend of teenoorstaande op 'n tak gerangskik is. Die klein, groen blommetjies is onopvallend, vier- of vyftallig, en het meestal net een blom met meeldrade en 'n stamper. Die bostandige
Kokerjuffer
Die benaming kokerjuffer het eintlik betrekking op die larwestadium van insekte van die orde Trichoptera omdat die larwe 'n koker van takkies of ander materiaal om hom bou. Die insek staan egter ook bekend as skiet- of watermotte. Die verskillende spesies
Pêrelvlieg
Pêrelvlieë is primitiewe insekte wat in die 250 miljoen jaar van hulle bestaan feitlik geen verandering ondergaan het nie. Die larwe leef in suurstofhoudende water en haal deur kieue asem. Die volwasse diere kan nie goed vlieg nie en word daarom meestal
Tapir
Die tapir is ’n taamlik groot, digbehaarde hoefdier met 'n kort, beweeglike slurp aan die punt van die snoet. Teenswoordig kom tapirs net in Amerika en Asië voor, maar etlike miljoene jare gelede het hulle ook in Europa geleef. Die bekendste van die
Molle
Die benaming mol word in die spreektaal vir drie verskillende soogdierfamilies gebruik: die egte molle en die kruipmolle is insekte-eters wat tot die orde Insectivora behoort, terwyl die molrotte knaagdiere is
Gladys Mgudlandlu
Gladys Mgudlandlu (1925–1979) was een van Suid-Afrika se beste uitbeelders van die Afrikakuns en ook die eerste Swart vrou in die land wat ’n beroepskunstenaar geword het. Sy is in 1925 op Peddie, naby Grahamstad in Oos-Kaap, gebore
Kewerslak
Kewerslakke, ook soms chitons of blouruggies genoem, is klein weekdiertjies wat tot die klas Polyplacophora (Amphineura) behoort. Hulle is nog kewers, nog slakke, hoewel hulle aan laasgenoemde verwant is. Die belangrikste kenmerk van die diertjies, wat in
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met