Goudtrompet

Die goudtrompet behoort tot die blomfamilie Solanaceae. Die genus Solandra bestaan uit vier immergroen rankplante wat net in warmer streke kan groei. Hulle is veral geskik om hoe heinings, boomstompe, traliewerk en mure te bedek.
Gladys Mgudlandlu
Gladys Mgudlandlu (1925–1979) was een van Suid-Afrika se beste uitbeelders van die Afrikakuns en ook die eerste Swart vrou in die land wat ’n beroepskunstenaar geword het. Sy is in 1925 op Peddie, naby Grahamstad in Oos-Kaap, gebore
Stephen Harry Eyssen
Stephen Harry Eyssen was 'n bekende Suid-Afrikaanse bariton en komponis. Hy is op 23 Mei 1890 op Montagu in Kaapland gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch in die wetenskap gestudeer. Terselfdertyd het hy hom egter ook op die studie van
Netvlerkiges
Die netvlerkiges is 'n groep insekte waarvan die volwassenes almal dun, deursigtige vlerke met heel party are het, maar wat hoofsaaklik op grond van hul gedaantewisseling in drie ordes verdeel word. Vroeër is hulle as subordes van een orde, die
Hulsboom
Die hulsboom is 'n houtagtige plant met enkelvoudige blare wat afwisselend of teenoorstaande op 'n tak gerangskik is. Die klein, groen blommetjies is onopvallend, vier- of vyftallig, en het meestal net een blom met meeldrade en 'n stamper. Die bostandige
Ginkgo
Die ginkgo is die enigste oorblywende oertydse boom uit die klas Ginkgoinae. Tydens die Mesosoïkum en die Tersiêr het bome van die klas oor die hele wêreld voorgekom. Vandag word dit egter net in Oos-Asië aangetref. Kenmerkend vir die boom is sy
Brandnetel
Die brandnetel se naam is toe te skryf aan die talle brandhare aan die plant, wat by aanraking taamlik pyn en 'n lastige gejeuk veroorsaak. Hoewel die brandnetel alombekend is in Suid-Afrika, is dit nie 'n inheemse plant nie, maar afkomstig uit Europa
Toekan
Toekans is boomlewende voëls met uitsonderlik groot, helderkleurige snawels. Hulle kom net in Sentraal- en Suid-Amerika voor. Vanweë hul groot snawels, word toekans dikwels met neushoringvoëls verwar
Krokus
Krokus, ook bekend as die saffraanblom, is 'n irisagtige sierplant wat uit 'n genus van ongeveer 75 laaggroeiende bolagtige kormusse bestaan. Dit behoort tot die iris familie (Iridaceae) en is inheems in die Alpe, Suid-Europa en die Mediterreense gebiede
Mirtagtiges
Die Mirtagtiges word in sewentien families ingedeel. Die meeste soorte kom in die trope en die subtrope voor, maar die orde as geheel het 'n wêreldwye verspreiding. Sommige plante wat tot die orde behoort, het oliekliere op hul blare wat as klein
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos