Gors

Gorse is klein sangvoëls wat nogal baie na mossies en vinke lyk. Hulle kom oor byna die hele wêreld voor, en in Europa word hulle verteenwoordig deur die bekende geelgors en rietgors. Hierdie voëls het dik snawels met 'n ondersnawel wat breër is as die bosnawel. In Amerika staan gorse as vinke en mossies bekend. In Suid-Amerika word die gorse deur onder andere die bekende darwinvinke verteenwoordig.
Pootlose akkedis
Verskeie akkedisfamilies sluit pootlose verteenwoordigers in, en een familie, Anniellidae, bestaan selfs uitsluitend uit pootlose spesies. Hoewel pootlose akkedisse baie soos slange lyk, is hulle nie baie nou aan slange verwant nie
Kranswier
Kranswiere is 'n groepie wiere wat uitsluitend in varswater voorkom. Die meeste spesies het verkalkte selwande en ’n groot deel van die kalkafsettings op die bodem van riviere of damme is van dooie wiere afkomstig. Kranswiere (Charophyta) wyk soveel af
Oerinsekte
Die oerinsekte word deur vier insekteordes verteenwoordig en hulle verskil van die hoër insekte in die opsig dat hulle nie vlerke het nie en dat vlerke ook nie in hul voorouers se ontwikkelingsgeskiedenis voorgekom het nie. 'n Bekende verteenwoordiger
Goudwier
Goudwiere is eensellige wiere wat van die groenwiere onderskei kan word deurdat hulle 'n sweephaar besit en gewoonlik geelbruin van kleur is. Goudwiere vorm 'n belangrike skakel in die voedselketting. Die selwand het gewoonlik kalkplaatjies
Brandnetel
Die brandnetel se naam is toe te skryf aan die talle brandhare aan die plant, wat by aanraking taamlik pyn en 'n lastige gejeuk veroorsaak. Hoewel die brandnetel alombekend is in Suid-Afrika, is dit nie 'n inheemse plant nie, maar afkomstig uit Europa
Stephen Harry Eyssen
Stephen Harry Eyssen was 'n bekende Suid-Afrikaanse bariton en komponis. Hy is op 23 Mei 1890 op Montagu in Kaapland gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch in die wetenskap gestudeer. Terselfdertyd het hy hom egter ook op die studie van
Pêrelvlieg
Pêrelvlieë is primitiewe insekte wat in die 250 miljoen jaar van hulle bestaan feitlik geen verandering ondergaan het nie. Die larwe leef in suurstofhoudende water en haal deur kieue asem. Die volwasse diere kan nie goed vlieg nie en word daarom meestal
Goudtrompet
Die goudtrompet behoort tot die blomfamilie Solanaceae. Die genus Solandra bestaan uit vier immergroen rankplante wat net in warmer streke kan groei. Hulle is veral geskik om hoe heinings, boomstompe, traliewerk en mure te bedek
Netvlerkiges
Die netvlerkiges is 'n groep insekte waarvan die volwassenes almal dun, deursigtige vlerke met heel party are het, maar wat hoofsaaklik op grond van hul gedaantewisseling in drie ordes verdeel word. Vroeër is hulle as subordes van een orde, die
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie