Godsdiens
Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Ahmed Aboutaleb
- Ahmed Aboutaleb, Arabies: أحمد أبو طالب, Berbers: ⴰⵃⵎⴻⴷ ⴰⴱⵓⵟⴰⵍⴻⴱ, is 'n Nederlandse politikus van Marokkaanse afkoms wat aan die PvdA behoort
- Malmedy
- Malmedy, Waals: Måmdey, is 'n munisipaliteit en stad in die Belgiese provinsie Luik, met 'n bevolking van 12 700 in 2018 en 'n oppervlakte van 100 km²
- West Maas en Waal
- West Maas en Waal is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, geleë in die Land van Maas en Waal
- Ron Huldai
- Ron Huldai, Hebreeus: רון חולדאי, is 'n Israelse politikus wat aan die Arbeidsparty (HaAvoda) behoort
- 't Zand, Hattem
- 't Zand is 'n nedersetting in die munisipaliteit Hattem in die provinsie Gelderland in Nederland
- Judea-en-Samaria-gebied
- Die gebied Judea en Samaria is 'n gebied wat sentraal geleë is in die Wesoewer. Hierdie gebied is in 1967 tydens die Sesdaagse Oorlog deur Israel verower
- Holon
- Holon, Hebreeus: חולון, Arabies: حولون, is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 196 282 in 2019
- Ramat Gan
- Ramat Gan, Hebreeus: רמת גן, Arabies: رمات غان, is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 156 000 in 2017. Die stad lê oos van die stad Tel Aviv
- Beit Shemesh
- Beit Shemesh, Hebreeus: בית שמש, Arabies: بيت شيمش, is 'n Israelse stad in die Jerusalem distrik met 'n bevolking van sowat 114 000 in 2017
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos