God

Die woord god verwys gewoonlik na 'n uiterste persoonlike en/of bonatuurlike wese. Die "opperwese-konsep" kan as inherent of abstrak voorgehou word. Wanneer die woord met 'n kleinletter gespel word, is dit 'n selfstandige naamwoord wat gewoonlik na die god van 'n arbitrêre godsdiens verwys, terwyl wanneer dit binne 'n gegewe godsdiens gebruik word om na daardie godsdiens se eie opperwese(s) te verwys, dit gewoonlik met 'n hoofletter geskryf word. In die Bybel sal daar byvoorbeeld na die Christelike god as "God" verwys word, maar wanneer in 'n sekulêre bespreking na enige god verwys word, word dit met 'n kleinletter geskryf.
Lys van wetenskapsfiksierolprente
The Matrix
The Matrix is 'n Amerikaanse film wat in 1999 vrygestel is, onder regie van die Wachowski's
Semiotiek
Semiotiek is die studie van tekens en simbole
Keanu Reeves
Keanu Charles Reeves is 'n Kanadese rolprentakteur. Hy is op 2 September 1964 in Beiroet in Libanon gebore, maar het Kanadese burgerskap aanvaar. Sy naam is afkomstig van 'n Hawaise woord wat "koel wind oor die berg" beteken
Lys van wetenskapsfiksieboeke
Hier is 'n lys van wetenskapsfiksieboeke
Rolprent
'n Rolprent of film is 'n verhaal wat uitgebeeld word deur 'n reeks vinnig opeenvolgende, stilstaande beelde. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer word, laat dit lyk of dit 'n vloeiende, aaneenlopende beweging vorm, gedeeltelik vanweë die nawerking
Ateïsme
Ateïsme is 'n filosofiese stroming met die fundamentele uitgangspunt dat daar geen god/gode anderkant die ervaarbare werklikheid, geen goddelike wêreldorde en geen geldige begrip van God bestaan nie
Kommutatiewe algebra
Kommutatiewe algebra is die vertakking van abstrakte algebra wat kommutatiewe ringe, hul ideale, en module oor sulke ringe bestudeer. Beide algebraïese geometrie en algebraïese getalleteorie bou op kommutatiewe algebra. Prominente voorbeelde van
Dongsjitsjang Letwan
Dongsjitsjang Letwan is 'n vyfstuk musiekgroep uit Republiek China (Taiwan). Die trio Ghwan Joe (冠宇), Woe Jongtsji (吳永吉) en Doe Wensjiang (杜文祥) skep in 1989 onder die verhoognaam Joëtwan die album 1989. Later sluit nog twee lede aan, en
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos