Ginkgo

Die ginkgo is die enigste oorblywende oertydse boom uit die klas Ginkgoinae. Tydens die Mesosoïkum en die Tersiêr het bome van die klas oor die hele wêreld voorgekom. Vandag word dit egter net in Oos-Asië aangetref. Kenmerkend vir die boom is sy uitgespreide takke met waaiervormige blare. Die boom is tweehuisig, dit wil se manlike en vroulike blomme word op verskillende bome gedra. Die vroulike boom dra groen sade wat 'n eetbare neut bevat. Die ginkgo is 'n naaksadige plant.
Gladys Mgudlandlu
Gladys Mgudlandlu (1925–1979) was een van Suid-Afrika se beste uitbeelders van die Afrikakuns en ook die eerste Swart vrou in die land wat ’n beroepskunstenaar geword het. Sy is in 1925 op Peddie, naby Grahamstad in Oos-Kaap, gebore
Mirtagtiges
Die Mirtagtiges word in sewentien families ingedeel. Die meeste soorte kom in die trope en die subtrope voor, maar die orde as geheel het 'n wêreldwye verspreiding. Sommige plante wat tot die orde behoort, het oliekliere op hul blare wat as klein
Hulsboom
Die hulsboom is 'n houtagtige plant met enkelvoudige blare wat afwisselend of teenoorstaande op 'n tak gerangskik is. Die klein, groen blommetjies is onopvallend, vier- of vyftallig, en het meestal net een blom met meeldrade en 'n stamper. Die bostandige
Leeubekkie
Spesies van die genus Antirrhinum is algemeen bekend as leeubekkies. Hierdie genus is een van die 200 genera van die familie Scrophulariaceae wat altesaam sowat 3 000 spesies omvat. Die benaming leeubekkie word algemeen in Suid-Afrika gebruik om die
Kokerjuffer
Die benaming kokerjuffer het eintlik betrekking op die larwestadium van insekte van die orde Trichoptera omdat die larwe 'n koker van takkies of ander materiaal om hom bou. Die insek staan egter ook bekend as skiet- of watermotte. Die verskillende spesies
Goudtrompet
Die goudtrompet behoort tot die blomfamilie Solanaceae. Die genus Solandra bestaan uit vier immergroen rankplante wat net in warmer streke kan groei. Hulle is veral geskik om hoe heinings, boomstompe, traliewerk en mure te bedek
Molle
Die benaming mol word in die spreektaal vir drie verskillende soogdierfamilies gebruik: die egte molle en die kruipmolle is insekte-eters wat tot die orde Insectivora behoort, terwyl die molrotte knaagdiere is
Kewerslak
Kewerslakke, ook soms chitons of blouruggies genoem, is klein weekdiertjies wat tot die klas Polyplacophora (Amphineura) behoort. Hulle is nog kewers, nog slakke, hoewel hulle aan laasgenoemde verwant is. Die belangrikste kenmerk van die diertjies, wat in
Tapir
Die tapir is ’n taamlik groot, digbehaarde hoefdier met 'n kort, beweeglike slurp aan die punt van die snoet. Teenswoordig kom tapirs net in Amerika en Asië voor, maar etlike miljoene jare gelede het hulle ook in Europa geleef. Die bekendste van die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos