Gildes

Gildes was beroepsorganisasies wat in die Middeleeue kenmerkend was vir die gemeenskapslewe van Wes-Europese stede en wat vername sosiaal-ekonomiese funksies vervul het. Gildes het rondom die 11e eeu uit die destydse broederskappe van stroop- en krygsbendes, monnike en rondreisende koopmanne ontstaan. Die religieuse grondslag van die broederskappe het deur die eeue by gildes bly voortbestaan. Die eerste gildes was handelsgildes.
Menslike figuur
In estetika, behels die menslike figuur of menslike vorm in kuns, beeldhouwerk en ander kunsvorme 'n studie van en waardering van die skoonheid van die menslike liggaam in sy uitbeelding of voorstelling. Die studie behels 'n waardering van die
Leerproses
Die proses waardeur 'n verandering in gedragsmoontlikhede plaasvind as gevolg van 'n ervaring, word die leerproses genoem. Gedragsmoontlikhede is alle moontlike maniere waarop handelinge uitgevoer kan word, terwyl ervaring die ondervinding is wat opgedoen
Identiteit
Die begrip identiteit word in die psigiatrie en sielkunde gebruik om 'n gevoel van persoonlike eenheid uit te druk. In hierdie verband is dit die eerste keer deur die Duitser Karl Jaspers gebruik, maar dit was veral die Amerikaanse psigiater Erik H
Genetiese boukunde
Genetiese boukunde is die tegnologie met behulp waarvan die genetiese inligting met die oog op die sintese van spesifieke proteïene doelgerig uitgeruil kan word tussen verskillende soorte selle van plante-, diere- en bakteriese oorsprong. Die beginsel
Kriminalistiek
Die term kriminalistiek (polisiewetenskap) word in Suid-Afrika gebruik am die toepassing van wetenskaplike kennis en tegnieke in misdaadondersoek te omskryf. In die ondersoek na misdaad word gebruik gemaak van uiteenlopende wetenskappe soos chemie
Morfogenese
Morfogenese is die reeks gebeurtenisse in die ontwikkeling van ʼn embrio waartydens die embrio ʼn spesifieke vorm kry as gevolg van seldifferensiasie, die vorming van weefsels (histogenese) en die vorming van organe (organogenese). Die vorming word deur
Geofisiese opsporingsmetodes
Die studie van die fisiese eienskappe van die aarde is die terrein van die geofisika. Geofisiese resultate kan van groot nut wees in die opsporing van delfstowwe, waarvan die ekonomiese belangrikheid die geofisika as vak sterk geaktiveer het. Die meeste
Opkuns
Opkuns is 'n nie-figuratiewe stroming in die moderne beeldende kuns wat ʼn illusie van beweging deur middel van optiese effekte bewerkstellig. Opkuns-kunstenaars benut wetenskaplike kennis oor die werking van die oog in hulle kuns
Spyker
'n Spyker is 'n metaalvoorwerp met 'n plat kop en 'n lang skerp punt. 'n Hamer word gebruik om dit in 'n ander voorwerp in te slaan. Dit word meestal gebruik om twee voorwerpe saam te voeg. So kan twee stukke hout byvoorbeeld aan mekaar vasgeslaan word
Katmandoe
Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²