Gifstofmisbruik

Die misbruik van gifstowwe is die onoordeelkundige en onverantwoordelike gebruik daarvan is n probleem van redelike onlangse oorsprong. Plante wat verbou word, is in baie gevalle onderhewig aan aanvalle deur verskillende diere, soos insekte. Dit is ook nodig om mens en dier te beskerm teen bloedsuigende en ander insekte. Die gebruik van spuitmiddels en stuifpoeiers is dus geregverdig om plant, dier en mens te beskerm. Gifstowwe vernietig egter nie net skadelike insekte nie, maar ook nuttige insekte soos heuningbye, hottentotsgotte, en so voorts. Die gifstowwe beland ook in die grond en water wanneer dit reën. Só word waterorganismes vergiftig. Gifstowwe soos DDT en Dieldrin bly baie lank in die weefsels van plante en diere omdat hulle so stadig ontbind. Gevolglik word hierdie gifstowwe opgeneem in voedselkettings waar die konsentrasies van die een trofiese vlak na die volgende vergroot, sodat dit vir organismes op hoër trofiese vlakke baie groot gevaar inhou. Dit is onbekend, maar tog baie onwaarskynlik, dat baie organismes op die hoër trofiese vlakke reeds vrek omdat hulle gifstowwe op hierdie manier inkry. Spore van DDT is al gevind in die seewater by die pole, in moedersmelk, in goedgekeurde vleis en in gesuiwerde water.
Bemarking as sakefunksie in ondernemings
Die bemarkingsfunksie van 'n onderneming is verantwoordelik vir die prysvasstelling, verspreiding en advertering en bemarking van produkte of dienste. Dit behels ál die aktiwiteite wat bydra om die produk aan die verbruiker bekend te stel. Dié
Geskiedenis van Westerse literatuur
Westerse literatuur het hoofsaaklik in Wes-Europa ontstaan, waar dit weer op twee verskillende tye en twee plekke begin ontwikkel het
Veiligheidsgordel
'n Veiligheidsgordel is 'n gordel wat ontwerp is om die insittende van 'n voertuig teen gevaarlike beweging, wat deur 'n botsing of 'n skielike vermindering van spoed veroorsaak word, te beskerm. As deel van 'n algehele stelsel van 'n
Chroniese siekte
'n Chroniese siekte is 'n siekte wat vir 'n lang tyd voortduur of oor 'n lang tydperk weer en weer voorkom. Sommige van die algemeenste chroniese siektes is asma en hipertensie
329
Die jaar 329 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Vaardigheidsontwikkeling
Vaardigheidsontwikkeling is 'n benadering wat daarop mik om 'n raamwerk te voorsien om werkplek- en sektorale strategieë te ontwikkel en te implementeer ten einde die vaardighede van werkers te verbeter. Deel van die strategie is 'n heffing vir die
Johnny Neon
Johnny Neon is 'n musiekgroep van Suid-Afrika. Die groep is aanvanklik onder die naam The Hot Lips begin as 'n kreatiewe uitlaat vir die Kaapstadse grafiese ontwerper en kunstenaar Johnny Kotze. Tussen 2004 en 2006 het Kotze, wat deur rock, pop en punk beïnvloed
Middelbestuur
Middelbestuur is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en
Topbestuur
Topbestuur is die hoogste bestuursvlak in ondernemings, bestaande uit direkteure, hoofbestuurders, uitvoerende hoofde, lede, vennote of net 'n eienaar. Hierdie topbestuur word aangestel volgens hul vermoë as leiers, bestuurders en beplanners van 'n
Erepsia patula
Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500