Ghoya

Die Ghoya was ‘n Bantoestam in die binneland van Suid-Afrika wat om hul kenmerkende korbeelhuise bekend was.
Perde: bekende perde in Suid-Afrika
Perde: bekende perde in Suid
Van der Hum
Van der Hum is die unieke Kaapse likeur met ‘n nartjieagtige geur. Dit het saam met Constantiawyn wêreldberoemd geword
Saasveld, George
Op Saasveld in die oostelike buitewyke van George is die kampus van die Nelson Mandela-universiteit gevestig
Agar-agar
Agar-agar is ‘n plantaardige jellie wat uit verskeie soorte seewier vervaardig kan word. Dit is ‘n bestanddeel van ‘n wye verskeidenheid produkte
Barklybrug
Barklybrug is ‘n spoorweghalte en spoorbrug oor die Sondagsrivier sowel as die omliggende boerderygebied in die Oos-Kaap
Van Heerden-monument
Die Van Heerden-gedenknaald by Vanwyksdorp in die Klein Karoo herdenk kapt. B.M. van Heerden, die distrikskommandant van polisie op Oudtshoorn, wat daar in die uitvoering van sy pligte gesneuwel het
Ellis Brown-viaduk
Die Ellis Brown-viaduk is ‘n padbrug oor die Umgenirivier ten noorde van Durban in Suid-Afrika
Odendaal-plan
Die Odendaal-kommissie van 1962 het alle aspekte betreffende Suidwes-Afrika ondersoek en aanbevelings gedoen om daardie land en sy bevolking verder en snel te ontwikkel
Schoonenberg
Die Nederlandse Oos-Indiëvaarder Schoonenberg het op pad van Batavia na Nederland in die vroeë oggendure van 20 November 1722 by Struisbaai op die rotse beland. Buitengewoon volledige dokumentasie oor hierdie gebeurtenis het in die Kaapse Argief bewaar
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in