Ghana

Ghana, amptelik die Republiek Ghana, is 'n land in Wes-Afrika. Dit het 'n oppervlakte van 239 567 en 'n bevolking van 31 miljoen in 2020 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Accra, geleë langs die suidkus aan die Golf van Guinee. 'n Ander belangrike stad is Kumasi, bekend as geboorteplek van Kofi Annan, die Verenigde Nasies se sewende sekretaris-generaal, en hoofstad van die Asjanti-streek in die suidelike sentrum van die land. Die derde grootste stad is Tamale en is in die noorde van die land geleë.
Gaboen
Gaboen, amptelik die Gaboenese Republiek, is 'n land aan die weskus van Sentraal-Afrika. Dit word deur Kameroen, Republiek van die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee begrens. Gaboen beslaan 'n oppervlakte van 267 667 km² en het 'n
2009-Drienasiesreeks
Die 2009-Drienasiesreeks was die 14de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 18 Julie tot 19 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het
Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999
Wetgewende verkiesings is gehou in Suid-Afrika op Woensdag, 2 Junie 1999. Die African National Congress (ANC), wat aan die bewind is sedert die einde van die apartheidstelsel in 1994, is herverkies met 'n vergrote meerderheid
2008-Drienasiesreeks
Die 2008-Drienasiesreeks was die 13de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 5 Julie tot 13 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
2007-Drienasiesreeks
Die 2007-Drienasiesreeks was die twaalfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 16 Junie tot 21 Julie oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Dit is vroeër
2006-Drienasiesreeks
Die 2006-Drienasiesreeks was die elfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 8 Julie tot 9 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
1996-Drienasiesreeks
Die 1996-Drienasiesreeks was die eerste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 6 Julie tot 10 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
1997-Drienasiesreeks
Die 1997-Drienasiesreeks was die tweede keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 19 Julie tot 23 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
1999-Drienasiesreeks
Die 1999-Drienasiesreeks was die vierde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 10 Julie tot 28 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos