Gewone platanna

Die gewone platanna is 'n padda wat endemies is aan Afrika suid van die Sahara. In Engels staan dit bekend as die African clawed frog. Hierdie padda was gebruik om swangerskap van vroue te bevestig. Dit het tot gevolg gehad dat lewende paddas uitgevoer is na die res van die wêreld waar hulle indringerspesies geword het.
Brama australis
Die Brama australis is 'n vis wat voorkom in die gematige waters van die Suidelike oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Southern rays bream
Satansbos
Satansbos is 'n plant en verklaarde onkruid in Suid-Afrika. Dit kom algemeen in die westelike dele van Noord-Amerika asook in Suid-Amerika voor
Suurpruim
Die suurpruim is 'n klein boom of struik wat aan die familie Olacaceae behoort. Dit is inheems aan alle tropiese streke, in besonder aan gebiede van Suid-Oos-Afrika in Angola, Botswana, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Comore-eilande, Eswatini, Ethiopië
Bosvy
Die bosvy is 'n boom en deel van die wurgvye. Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die boom kom voor in warmer woude en
Ericaceae
Ericaceae is die Heide-familie. Daar is meer as 1000 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 700 in Suider-Afrika voorkom en 8 is bome. Slegs twee genera word in Suider-Afrika aangetref. Een bevat slegs een spesie, die Afrikabloubessie, en
Gebande rubberpadda
Die Gebande rubberpadda is 'n padda wat voorkom in die noorde van die Noordwes en Limpopo, die ooste van Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die padda word 6 cm lank. Die padda is blinkswart met breë rooi, pienk of geel strepe langs die kante
Wildepiesang
Die Wildepiesang is 'n boom wat voorkom in die berggebiede in Limpopo en oostelike Zimbabwe en strek tot in Mosambiek. Die spesie kom ook in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda
Gadidae
Gadidae is 'n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Europese kabeljoue en Skelvis is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie. Dit is 'n visfamilie van groot kommersiële waarde
Ochna
Ochna is 'n genus van 79 spesies bladhoudende bome en struike wat aan die rooihoutfamilie Ochnaceae behoort. Hierdie bome is inheems aan die tropiese boomveld van Afrika, die Maskareense eilande en Asië. Die genus se naam kom van die Griekse word Ochne
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos