Getal

'n Getal is 'n aantal of hoeveelheid wat in 'n syfer, of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos een, twee, drie,.... Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk.
Egoli: Afrikaners is plesierig
Egoli: Afrikaners is plesierig is 'n oorwegend Afrikaanse vollengte rolprent met Engelse onderskrifte wat op 16 Junie 2010 in teaters in Suid-Afrika begin draai het. Die rolprent is vervaardig nadat die laaste Egoli TV-sepie op 31 Maart 2010 uitgesaai is
Reënboog
'n Reënboog is 'n boog van gekleurde lig wat ontstaan wanneer die son teen 'n waterdruppel skyn en die wit lig dan deur middel van ligbreking in die volledige kleurspektrum opgebreek word. Die middelpunt van die reënboog staan reg teenoor die son en die
Epiteelweefsel
Epiteelweefsel is weefsel wat bestaan uit selle kenmerkend styf teen mekaar gerangskik met min tussenmateriaal (tussenstof) en feitlik geen tussenselruimtes nie. Epiteelweefsel kom in een of meer sellae voor. Volgens die getal selle waaruit dit bestaan
Klopjag (musiekgroep)
Klopjag is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat sedert 2002 opgang maak in Afrikaanse musiek. Hul debuut album 13/02 het hulle 'n nominasie besorg by die Geraas Musiek Toekennings in 2003, terwyl hulle gereeld op aanvraag is by groot musiekfeeste soos
Debora Patta
Debora Patta is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, televisie-aanbieder, vervaardiger, verslaggewer en redaktrise veral bekend as die nuusleser vir e.tv se vlagskip ondersoekprogram 3rd Degree, waarvan sy ook die uitvoerende vervaardiger is. Sy het ook tussen
Katarak
Katarakte, 'n degeneratiewe verdikking/dofheid van die lens, is die hoofoorsaak van blindheid. Dit is behandelbaar en kan maklik by PGS-klinieke en -sentrums geïdentifiseer word, sowel as deur tuisversorgers omdat dit so opmerklik is. Operasies om
Riku Lätti
Riku Lätti, is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer
Guillaume
Guillaume is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Hy het hoofsaaklik bekend geword na sy treffer "Da-idi
Kontrak
'n Kontrak is 'n regsgeldige ooreenkoms tussen twee of meer mense binne die perke van hul kontraktuele bevoegdheid. Mense wat 'n kontrak met mekaar aangaan, moet die ernstige voorname hê om 'n wetlike verpligting te skep. Hulle moet sodanige voorneme ook
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos