Gestapo

Die Gestapo was die geheime staatspolisie in Nazi-Duitsland (1933–1945).
Karl-Marx-Hof
Karl-Marx-Hof is een van die bekendste Gemeindebauten in Wene, Oostenryk, en is geleë in die distrik van Döbling. Die gebou is vernoem na die bekende Duitse filosoof Karl Marx
Richard Rive
Richard Rive was 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat in sy werke die werklikheid van die rasseskeiding in Suid-Afrika, soos dit deur nie-blankes ervaar is, behandel het. Rive was betrokke in die stryd teen apartheid en in teenstelling met baie van sy kollegas
Calvin Coolidge
John Calvin Coolidge, Jr. was die 30ste President van die Verenigde State (1923–1929). Coolidge was 'n boorling van Vermont wat as Republikeinse advokaat 'n suksesvolle politieke loopbaan in die deelstaat Massachusetts gevolg het en eindelik tot
Fabian Society
Die Fabian Society is 'n Britse intellektuele sosialistiese beweging wat maatskaplike en sosiale verandering op die basis van sosialistiese beginsels deur geleidelike hervorming binne 'n parlementêre stelsel eerder as deur 'n rewolusie wil bevorder. Die
Rote Armee Fraktion
Die Rote Armee Fraktion, aanvanklik deur sommige media ook "Baader-Meinhof-bende" of "Baader-Meinhof-groep" genoem, was 'n linkse terreurgroep wat tussen 1970 en 1998 in Duitsland aktief was. Dit is deur Andreas Baader, Gudrun Ensslin, Horst Mahler
Beleg van Leningrad
Die term Beleg van Leningrad verwys na die beleg van die tweede grootste stad van die Sowjetunie, die huidige Sint Petersburg, deur die Duitse weermag en Finse troepe gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Die beleg het op 8 September 1941 begin, toe 2,5
Wiener Ringstraße
Die Wiener Ringstraße is 'n elegante kringlaan wat oor 'n lengte van 5,3 km langs die buitekant van die Oostenrykse hoofstad Wene se historiese middestad en sentrale distrik loop. Dit het teen die middel van die 19de eeu ontstaan toe die Weense
David Hume
David Hume [hju:m] was 'n Skotse filosoof, ekonoom, geskiedkundige en essayis. Hy was die belangrikste verteenwoordiger van die Verligting in Skotland en word met twee filosofiese strominge, empirisme en sensualisme, verbind. Bertrand Russell was van
Amazon.com
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos