Geslagsel
Tydens geslagtelike voortplanting vind 'n versmelting van twee geslagselle (gamete) plaas: 'n manlike saadsel en 'n vroulike eiersel. Hierdie selle kan dieselfde vorm en grootte hê (isogamete), of hulle kan van mekaar verskil (anisogamete). In laasgenoemde geval is daar gewoonlik sprake van 'n klein, beweeglike manlike spermsel en ʼn groot, onbeweeglike vroulike eiersel, By die mens en by diere word die geslagselle in die geslagskliere gevorm. In die geval van plante vorm die helmhokke van die meeldrade en die saadknoppe in die stamper onderskeidelik die stuifmeel en die eierselle.
- Pêrel
- 'n Pêrel is 'n klein, ronde verdikking wat deur weekdiere rondom sandkorrels of ander vreemde voorwerpe wat in die dier se liggaam of tussen sy liggaam en die skulp beland, gevorm word. Die belangrikste bron van pêrels is die pêreloesters, en pêrels
- Poliploïdie
- In die selle van die meeste hoër organismes kom die chromosome in pare voor en word daar van ʼn diploïede toestande gepraat. By sommige organismes kom die chromosome egter in groepe van 4, 6 of 8 voor en daardie toestand word poliploïdie genoem. Die
- Rytuig
- Die ontwikkeling van rytuie is sinoniem met die ontwikkeling van die beskawing. Sedert die vroegste tye het die mens 'n drang na reis en verkenning gehad om so die beskawing uit te dra, en rytuie was hiervoor noodsaaklik
- Komma (lied)
- Komma is die derde ballade wat Fokofpolisiekar geskryf het. Die lied breek weg van die groep se bekende klank en die lied is afgestroop slegs na Francois van Coke se stem en ʼn klavier as enigste instrument
- Pynstiller
- Pynstillende medisynes of analgetika kan in twee hoofgroepe verdeel word: narkotiese analgetika, waartoe onder meer morfien behoort, wat veral op die brein inwerk en gewoontevormend van aard is, en nie-narkotiese analgetika, wat waarskynlik ʼn plaaslike
- Persiese Golfstate
- Die Persiese Golfstate bestaan uit ʼn aantal klein sjeikdomme, sultanate en emirate aan die oostekant van die Arabiese Skiereiland. Die lande het 'n ooreenstemmende geskiedkundige agtergrond en bevind hulle teenswoordig ook in dieselfde ekonomiese
- Marthinus de Villiers Lourens
- Marthinus Lourens de Villiers is op 31 Julie 1885 in die Paarl gebore. Hy het hom eers as onderwyser bekwaam, maar het later predikant geword. Hy het veral bekendheid verwef as die komponis van Die Stem wat in 1957 as die amptelike volkslied van Suid
- Planteryk
- Die planteryk of regnum plantarum bestaan uit ongeveer 360 000 spesies. Baie van hierdie spesies word weer verder onderverdeel in subspesies of variëteite. AI die spesies word saamgegroepeer in onder meer genera, families, ordes en klasse. In die
- Röntgendiagnostiek
- Die doel van die röntgendiagnostiek as 'n onderdeel van die geneeskunde is die vasstelling en opvolging van afwykings deur middel van röntgenstrale. Op die meeste röntgenfoto's is eintlik net die skelet herkenbaar, terwyl daar rondom die sigbare skelet
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met