Geskiedenis (vakgebied)
Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese bronne soos geskrewe dokumente, mondelinge oorvertellings, ekologiese merkers en materiële voorwerpe soos kuns en artefakte.
- Okkultisme
- Okkultisme ondersoek die verborge, geheimsinnige en bonatuurlike aspekte van die lewe. Okkultiste is oortuig daarvan dat 'n mens toegang het tot dieper kennis en insig as wat bereik kan word deur 'n gewone lewenservaring van die normale vyf sintuie
- Toastmasters International
- Toastmasters International is 'n wêreldwye nie-winsgewende organisasie wat toegespits is op die ontwikkeling van vaardighede in leierskap en kommunikasie
- Bronstydperk
- Die Bronstydperk is 'n tydperk in die geskiedenis wat daardeur gekenmerk word dat die mens met koper- en bronswerktuie begin werk het, eerder as met klipwerktuie. Beskawings het begin vorm, mense het in stede begin saamwoon en skrif het as
- Primêre Tarotkaarte
- Die 22(24) primêre tarotkaarte is die hoof tarotkaarte en verteenwoordig verskillende grondwaarhede met spesifieke betekenisse. Die volgende is kaarte in die tarotpak met die ooreenstemmende konsepte wat verteenwoordig word in die kaarte
- Towerkrag
- Towerkrag in die okkultisme is die vermoë om toegang te kry tot die een of ander bonatuurlike krag wat nie normaalweg beskou word as 'n menslike vermoë nie. Met towerkrag probeer iemand om die natuur te onderwerp aan die wil van die mens en dit word
- Fama Fraternitatis
- Die Fama Fraternitatis word beskou as een van die brondokumente van die oorspronklike Orde van die Rosekruis. Die notaris Haselmeer het die bestaan van die manuskrip (moontlik) reeds in 1610 genotuleer, asook in 'n paragraaf in die Cassel uitgawe van 1614
- Mistisisme
- Die woord mistisisme is van Griekse herkoms. 'n Mistikus was iemand wat ingewy is in die geheimenisse van die misterieskole. Die Grieke het die idee van misterieskole oorgeneem van dié wat lank tevore in Egipte begin is. Deur inwyding het die mistikus
- Yijing
- Die Yijing, of Boek van veranderinge, is van Chinese oorsprong en het 'n drastiese invloed op die Chinese kulturele geskiedenis gehad. Die meer korrekte vertaling van "verandering" is "probleme", oftewel "ontwrigtende verandering". Die boek help iemand om
- Vierde Weg
- Die Vierde Weg fokus op 'n nuwe manier van lewe. Die leëring fokus op innerlike ontwikkeling binne die alledaagse konteks waarbinne 'n mens lewe. Die rigting het ontstaan deur die leringe van George Ivanovitch Gurdjieff (1866-1949). Gurdjieff se lering
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in