Geselwier
Die geselwiere (Euglenophyta) is eensellige wiere met een of meer sweephare (flagella). Omdat die geselwiere sweephare besit, is hulle vroeër as eensellige diere beskou. Die geselwiere word in twee families geklassifiseer: die kleurlose Peranemaceae en die groen Euglenaceae. Albei families word oral op aarde in varswater aangetref.
- Kokerjuffer
- Die benaming kokerjuffer het eintlik betrekking op die larwestadium van insekte van die orde Trichoptera omdat die larwe 'n koker van takkies of ander materiaal om hom bou. Die insek staan egter ook bekend as skiet- of watermotte. Die verskillende spesies
- Stekelbaar
- Stekelbaars is klein vissies wat slegs in die Noordelike Halfrond in varswater en in die see voorkom. Hul naam is afgelei van die beweeglike stekels wat voor die rugvinne voorkom. Stekelbaars is nie aan die baars verwant nie, maar behoort saam met die
- Boomwindswael
- Slegs drie spesies boomwindswaels word aangetref, maar hulle kom nie in Suider-Afrika voor nie. Die verteenwoordigers is die Indiese boomwindswael (Hemiprocne longipennis), die klein boomwindswael en Hemiprocne mystacea
- Bruinwier
- Bruinwiere is seegrasse en vorm die grootste proporse van seegrasse wat by die kus aangetref word. Hierdie wiere is veral volop aan die Kaapse kus. Bruinwiere is gewoonlik bruin, gelerig en bronsgroen van kleur. Met uitsondering van drie soorte, lewe alle
- Spreeu
- Die familie van die spreeus (Sturnidae) bestaan uit sowat 110 spesies, waarvan die meeste ’n donkerkleurige verekleed met ’n metaalagtige glans het. Sommige spreeus is egter ook vaalkleurig of bont. Dit is lawaaierige voëls wat in groepsverband leef
- John Osborne
- John James Osborne (1929–1994) word as een van die belangrikste Engelse toneelskrywers van ná die Tweede Wêreldoorlog beskou. Veral met sy toneelstuk Look back in anger (1956) het hy groot nasionale en internasionale bekendheid verwerf. Hy word ook as
- Michael Zondi
- Michael Zondi (1926–2008) was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer. Hy is op 10 Maart 1926 in Greytown, Natal, gebore en het sy skoolopleiding aan verskeie Natalse skole ontvang. Hy het onder meer opleiding aan 'n ambagskool in Dundee ontvang, waar hy geleer
- Ranonkelagtige
- Die Ranonkelagtiges bestaan volgens 'n moderne klassifikasiesisteem uit vier families en sluit bome, struike en kruidagtige verteenwoordigers in. Baie van hulle het helderkleurige, opvallende blomme, en soorte soos die anemone is gewilde tuinplante. ’n
- Angus Wilson
- Angus Frank Johnstone Wilson word deur sommige kenners as die belangrikste Engelse romanskrywer na die Tweede Wêreldoorlog beskou. Sy werke is skerp ironies in hul ontleding van die Engelse gemeenskap, veral van die kulturele establishment. 'n Belangrike
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met