Geruite lipvis

Die Geruite lipvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aa die ooskus van Afrika suidwaars tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Checkerboard wrasse.
Goudstert-engelvis
Die Goudstert-engelvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish
Swaelstert-engelvis
Die Swaelstert-engelvis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Swallowtail angelfish
Saal-vlindervis
Die Saal-vlindervis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Saddled butterflyfish
Caracanthus
Caracanthus is 'n genus van visse wat hoort tot die familie Caracanthidae. Hulle staan ook bekend as die koraalskuilers. Dit is die enigste genus in die familie, dit is dus 'n monotipiese takson. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus. Visse in
Swartkol-bokvis
Die Swartkol-bokvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish
Namakwadwergadder
Die Namakwadwergadder is die wêreld se kleinste adder en word gemiddeld 200mm lank. In Engels staan die slang bekend as die Namaqua Dwarf Adder
Rooiadder
Die Rooiadder is 'n adder wat van die Sederberg tot die Roggeveldberge en Kromberg voorkom in die Wes-Kaap. In Engels staan die slang bekend as die Red Adder. Hierdie slang is eers in 1997 beskryf
Kraalanemoon
Die Kraalanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Beaded anemone
Haddonse tapytanemoon
Haddonse tapytanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Haddon's carpet anemone
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos