Germaanse tale
Die Germaanse tale is 'n groep verwante tale wat 'n tak van die Indo-Europese (IE) taalfamilie vorm. Die gemene voorouer van al die tale waaruit die tak bestaan is Proto-Germaans wat in ongeveer die laat- middel-1ste millennium v.C. in ystertydperk Noord-Europa gepraat is. Proto-Germaans, saam met al die nasate daarvan, word gekenmerk deur 'n aantal unieke taalkundige eienskappe waaronder die bekendste die Tweede Germaanse klankverskuiwing wat deur Grimm se Wet beskryf word. Vroeë Germaanse variëteite word vir die eerste keer in die geskiedenis opgeteken toe die Germaanse volke hulle vanaf die 2de eeu in noordelike Europa naby die grens van die Romeinse Ryk gevestig het.
- Ellispark-stadion
- Ellispark-stadion is ’n stadion wat in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, geleë is. Die Rugbywêreldbeker 1995-eindstryd, waar die Springbokke geseëvier het, het hier plaasgevind. Dié groot stadion was die land se modernste toe dit in 1982
- Louis Tregardt
- Louis Tregardt was 'n welgestelde grensboer in die oostelike Kaapland en een van die eerste Voortrekkerleiers. Die dorp Louis Trichardt in Limpopoprovinsie is na hom vernoem
- Spaans
- Spaans of Kastiliaans, van 'Kastilië', is 'n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wêreld naas Engels en Chinees. Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat. Die meeste daarvan woon in Latyns-Amerika
- OESO
- Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling is 'n internasionale organisasie van ontwikkelde lande wat 'n demokratiese regeringstelsel en 'n markekonomie in gemeen het
- Galloromaans
- Die Galloromaanse tale tak van die Romaanse tale sluit Frans en verskeie ander tale wat in Frankryk, Monaco, die suide van België, noordelike Italië en Spanje en westelike Switserland, die Kanaaleilande en voormalige Franse kolonies en Franse oorsese
- Saaremaa
- Die Estiese eiland Saaremaa is op een na die grootste eiland in die Oossee met 'n oppervlakte van 2 673 vierkante kilometer groot en 'n bevolking 40 312 mense. Sowat 16 000 van Saaremaa se inwoners woon in die hoofdorp Kuressaare. Die naam van die
- Réunion
- Réunion is 'n eiland en oorsese département van Frankryk, geleë in die Indiese Oseaan omtrent 700 kilometer oos van Madagaskar en 200 kilometer suidwes van Mauritius, met 'n oppervlak van 2 511 vierkante kilometer en 'n bevolking van 840 000
- Kergueleneilande
- Die Kergueleneilande of die Kerguelenargipel is 'n eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan wat sowat 3 300 km suidoos van die suidpunt van Afrika geleë is. Die Kergueleneilande is geleë by 49°15′S 69°35′O en word onder die mees afgeleë
- Lets
- Lets of Letties is 'n Indo-Europese taal wat saam met Litaus en twee uitgestorwe tale, Koers en Oud-Pruisies, tot die Baltiese taalgroep behoort. Dit is die amptelike taal van Letland en sedert Letland se toetrede op 1 Mei 2004 ook een van die Europese
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos