Gereformeerde kerk Bergbron
Die Gereformeerde kerk Bergbron is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, wat in 1998 ontstaan het toe die gemeente Delarey se naam verander het nadat Johannesburg-Wes die Gereformeerde kerk Delarey ingelyf is.
- Gereformeerde kerk Linden
- Die Gereformeerde kerk Linden is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordweste van Johannesburg
- Gereformeerde kerk Koperstreek
- Die Gereformeerde kerk Nkana was 'n gemeente van die GKSA in, soos die naam aandui, die Koperstreek van Noord-Rhodesië met sy middelpunt in die stad Kitwe, hoewel die grense ook Mufulira, Chingola en Ndola ingesluit het
- Gereformeerde kerk Delarey
- Die Gereformeerde kerk Delarey was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, waarvan die naam in 1998 Bergbron geword het nadat Johannesburg-Wes en die Melville-gedeelte van die Gereformeerde
- Gereformeerde kerk Eloffsdal
- Die Gereformeerde kerk Eloffsdal is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk (GKSA) noord van Pretoria se middestad
- Gereformeerde kerk Chinhoyi
- Die Gereformeerde kerk Chinhoyi is die laaste Afrikaanse gemeente van die GKSA buite Suid-Afrika of Namibië nadat die volgende kerke almal ontbind het: Skeurvallei, Goedgegun, Stegi, Eldoret, Nkana/Koperstreek, Ghanzi, Lusaka, Bulawayo, Fort Victoria
- Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid
- Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid is die laaste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat die naam van die stad Johannesburg bevat nadat vyf ander kerke met dié naam ontbind het, naamlik die Gereformeerde kerk Johannesburg
- Gereformeerde kerk Bethanie
- Die Gereformeerde kerk Bethanie was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika met sy middelpunt op die dorpie Bethanie
- Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes
- Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die weste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Brixton
- Gereformeerde kerk Bloemburg
- Die Gereformeerde kerk Bloemburg is die jongste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Vrystaat se hoofstad, Bloemfontein
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met