Gerard Kuiper

Gerard Peter Kuiper was ’n Nederlands-Amerikaanse sterrekundige, skrywer en professor. Die Kuipergordel is na hom genoem. Hy word deur baie beskou as die vader van moderne planetêre wetenskap. As professor aan die Universiteit van Chicago was hy ’n doktorale adviseur vir Carl Sagan. In 1958 het die twee aan ’n geklassifiseerde projek van die Amerikaanse lugmag gewerk om ’n kernplofkop op die Maan te laat ontplof.
Lys van helderste sterre
Hier volg ’n lys van die 50 helderste sterre volgens hulle maksimum, totale of gekombineerde skynbare magnitude. Hoewel baie van die helderste sterre bekende dubbel- of veelvoudige sterre is en relatief na aan die Aarde is, lyk hulle met die blote oog
Myxozoa
Myxozoa is ’n groep obligate waterparasiete van die filum Cnidaria. Meer as 1 300 spesies is al beskryf. Baie het twee gashere tydens hul lewensiklus – ’n vis en ’n ringwurm of mosdiertjie. Die gemiddelde grootte van ’n Myxosporea-spoor is 10
60ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 60ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2002 vereer het, is op 19 Januarie 2003 gehou
66ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 66ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2008 vereer het, is op 11 Januarie 2009 gehou
49ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 49ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1991 vereer het, is op 18 Januarie 1992 gehou
58ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 58ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2000 vereer het, is op 21 Januarie 2001 gehou
68ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 68ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2010 vereer het, is op 16 Januarie 2011 gehou
Kolomna-kremlin
Die Kolomna-kremlin is ’n groot fort in Kolomna, Rusland. Die aanvanklike houtfort is met ’n steenkonstruksie vervang wat van 1525 tot 1531 gebou is tydens die bewind van tsaar Wasili III. Daar is verskeie kerke en kloosters in die kremlin
40ste Golden Globe-toekenningsaand
Die 40ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1982 vereer het, is op 29 Januarie 1983 gehou
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos