George R. R. Martin

George Raymond Richard Martin is 'n Amerikaanse skrywer, scenarioskrywer en televisievervaardiger. Hy het internasionale bekendheid verwerf met sy epiese fantasieromanreeks A Song of Ice and Fire wat vanaf 2011 onder die titel Game of Thrones vir die Amerikaanse kabel- en satelliet-televisienetwerk HBO verfilm is. Daarnaas het 'n verskeidenheid romans en kortverhale, wat onder die fantasie-, gruwel- en wetenskapsfiksiegenre val, uit sy pen gekom.
Donaghadee
Donaghadee is 'n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down met 'n bevolking van 6 869 volgens die sensus van 2011, geleë aan die noordooskus van die Ards-skiereiland en sowat 18 myl oos van Belfast en ses myl suidoos van Bangor
Lost Coast
Die Lost Coast is 'n grotendeels ongerepte natuurstreek langs die Amerikaanse deelstaat Kalifornië se noordkus. Die gebied, wat in die administratiewe distrikte Humboldt en Mendocino geleë is en van Shelter Cove in die suide tot die Mattole-rivier in
Fürstlich Drehna
Fürstlich Drehna is 'n stadsdeel van Luckau, 'n nedersetting in die administratiewe distrik Dahme-Spreewald van die Duitse deelstaat Brandenburg. Die nedersetting met 'n bevolking van minder as 300 word beskryf as 'n volmaakte simbiose van 'n
Anglo-Portugese Ooreenkoms van 1373
Die Anglo-Portugese Ooreenkoms van 1373 is op 16 Junie 1373 tussen die koninkryke van Engeland en Portugal aangegaan en onderteken deur hul monarge, koning Edward III van Engeland, en die Portugese koningspaar, Ferdinand I en Eleonora van Portugal. Die
Leeds Corn Exchange
Leeds Corn Exchange is 'n Victoriaanse sakegebou in die middestad van Leeds, Wes-Yorkshire, Engeland wat deur die argitek Cuthbert Brodrick (1821–1905) ontwerp en in 1864 voltooi is. Die gebou, wat onder die mooiste voorbeelde van Victoriaanse boukuns
Gloucester, Massachusetts
Gloucester (ˈɡlɒstər) is 'n stad op Kaap Ann in die Essex-distrik van die Amerikaanse deelstaat Massachusetts met 'n bevolking van 28 789 volgens die sensus van 2010. Die stad maak deel uit van Boston se North Shore
Romuva
Romuva of Romowe was 'n Baltiese heiligdom of tempel in Wes-Samland, een van die historiese geweste van Oud-Pruise. Die enigste bekende historiese dokument, waarin na hierdie kultiese sentrum verwys word, is 'n beskrywing deur Peter von Dusburg uit die
Alix
Alix, geteken deur die Fransgebore Belgiese kunstenaar Jacques Martin, is een van die bekendste Frans-Belgiese reekse van strokiesverhale, wat in die jaar 1948 vir die eerste keer onder die titel Alix, l'intrépide in die Journal de Tintin verskyn het
Barnsteenkamer
Die oorspronklike Barnsteenkamer, 'n kamer wat in opdrag van die Pruisiese koning Frederik I met muurversierings uit barnsteenelemente vervaardig is, was aanvanklik in die stadskasteel van Berlyn ingebou. In 1716 het die Pruisiese koning Frederik Willem I
Katmandoe
Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²