George Dantzig
George Dantzig was 'n Amerikaanse wiskundige en operasionele navorser. Gebore 8 November 1914 in Portland, Oregon, VSA, en oorlede op 13 Mei 2005 in Palo Alto, Kalifornië. Hy word as die "vader van lineêre programmering" beskou.
- Oranjerivier-soewereiniteit
- Die Oranjerivier-soewereiniteit was 'n kortstondige Britse kolonie wat van 1848 tot 1854 in Suider-Afrika bestaan het. Dit was die voorloper van die Boererepubliek, die Oranje-Vrystaat. Die gebied staan tans as die Vrystaat bekend
- Jeremiah Horrocks
- Jeremiah Horrocks was 'n Engelse sterrekundige. Hy was die eerste persoon wat kon bewys dat die Maan in 'n elliptiese wentelbaan om die Aarde beweeg. Hy was ook die enigste persoon wat die oorgang van Venus in 1639 voorspel het. Hy en sy vriend, William
- Groot-Colombia
- Groot-Columbia was 'n federale republiek in Latyns-Amerika wat tussen 1819 en 1830 bestaan het. Die land se grondgebied het oor die huidige lande Colombia, Venezuela en Ecuador, asook 'n deel van Panama wat destyds deel van Colombia was, gestrek. Die term
- Paolo Soleri
- Paolo Soleri was 'n Italiaans-Amerikaanse argitek. Hy is veral bekend vir sy Arcosanti-projek, 'n ekostad in Arizona. Hy was ook die stigter van die opvoedkundige Cosanti-stigting gewees. Soleri het as dosent by die Arizona State University se kollege van
- Ray Moore
- Raymond J. "Ray" Moore is 'n voormalige professionele tennisspeler van Suid-Afrika. Hy het agt dubbelspeltitels oor sy loopbaan gewen, en was 12 keer die naaswenner in die dubbelspel gewees. Moore het ook tussen 1967 en 1977 aan 12 Davisbeker-toernooie
- Jeff Coetzee
- Jeff Coetzee ’n Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die eerste bruin tennisspeler wat 'n nasionale titel gewen het: die 0.12- nasionale kampioenskap in 1988. Kenmerkend van sy styl is sy dubbelhandrug- en -voorhandhoue. Hy het reeds ses ATP
- Joseph Conrad
- Joseph Conrad (1857–1924), was 'n Engelse roman- en prosaskrywer wat in Pole gebore is. Hy word as een van die belangrikste Engelse skrywers van die vroeë 20ste eeu beskou. Sy romans handel dikwels oor die see en kolonialisme, asook die morele probleme
- Sun City, Noordwes
- Sun City is 'n luukse kasino en vermaaklikheidskompleks in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is twee ure se ry vanaf Johannesburg en 'n entjie buite die stad Rustenburg geleë. Die kompleks grens aan die Pilanesbergwildreservaat. Verskeie
- Sint Agnes
- Die heilige Agnes was 'n dertienjarige martelaar wat vir haar Christelike geloof gesterf het
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos