Georg Tintner

Georg Tintner, was 'n Oostenryks-gebore dirigent wie hoofsaaklik in Nieu-Seeland, Australië en Kanada bedrywig was. Alhoewel hy hoofsaaklik bekend was as dirigent was hy ook 'n komponis. As kind was hy 'n sanger in die Weense Seunskoor wat deur Franz Schalk gelei is. Hy het by die Weense Staatsakademie lesse in komposisie vanaf Joseph Marx ontvang asook dirigeerlesse vanaf Felix Weingartner. Nie lank daarna nie is hy aangestel as assistent-dirigent van die Weense Volksoper. As gevolg van die vervolging van Jode in Oostenryk het Tintner in 1938 uit Wene verhuis en in 1940 in Nieu-Seeland aangekom. Op pad daarna is hy valslik daarvan beskuldig dat hy 'n Duitse spioen sou wees en in Australië gearresteer.
Jacobus Revius
Jacobus Revius was 'n Nederlandse digter, Calvinistiese teoloog en kerkhistorikus. Sy bekendste bundel gedigte, die Over-ysselsche Sangen en Dichten (1630), is 'n hoogtepunt van die Nederlandse barokkuns. Volgens Pieter Geyl
Herman Teirlinck
Herman Louis Cesar Teirlinck was 'n Vlaamse skrywer. Hy was die vyfde kind en enigste seun van Isidoor Teirlinck en Oda van Nieuwenhove, wat albei onderwysers in Brussel was. As kind het hy aan 'n swak gesondheid gely 'n groot deel van sy tyd op die
Barry Douglas
William Barry Douglas is 'n klassieke pianis en dirigent
Mozarteum-universiteit Salzburg
Die Mozarteum-universiteit, of amptelik in Duits die Universität Mozarteum Salzburg, is een van drie geaffilieerde maar aparte entiteite onder die “Mozarteum” naam in die Oostenrykse stad. Die Internasionale Mozarteum Stigting en die Mozarteum Orkes
Aldo Ciccolini
Aldo Ciccolini was 'n Italiaans-Franse pianis
Josef Suk (violis)
Josef Suk was 'n Tsjeggiese violis. altviolis, kamermusikant, en dirigent. In sy vaderland het hy die titel van Nasionale Kunstenaar gedra
Giuseppe Sinopoli
Giuseppe Sinopoli was 'n Italiaanse dirigent en komponis
Gil Shaham
Gil Shaham is 'n Amerikaanse violis van Israelies-Joodse afkoms
Enfant terrible (uitdrukking)
Enfant terrible is 'n uitdrukking van Franse oorsprong wat letterlik vertaal "verskriklike kind" beteken, en in die letterlike betekenis as aanduiding geld vir 'n kind wat sy ouers in verleentheid bring deur ontydig geplaaste opmerkings of ongepaste
Katmandoe
Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²