Geordin Hill-Lewis

Geordin Hill-Lewis is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat as burgemeester van die Stad Kaapstad verkies is op 18 November 2021. Hy was voorheen, van 19 Augustus 2011 tot 9 November 2021, 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie.
Leon Basson
Leon Basson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Michael Cardo
Michael John Cardo is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, akademikus en politikus wat sedert Junie 2019 as die skaduminister van indiensneming en arbeid dien. Hy is in Mei 2014 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies. Tussen Junie 2015 en Junie 2019
Werner Horn
Werner Horn is 'n politikus en regsgeleerde. Hy is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
David Mahlobo
David Mahlobo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid
Rosemary Capa
Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Nkhensani Kate Bilankulu
Nkhensani Kate Bilankulu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Fikile Majola
Fikile Zachariah Majola is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is
Patekile Holomisa
Inkosi Sango Patekile Holomisa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2019 die Adjunkminister van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, nadat hy voorheen as die Adjunkminister van Arbeid
Thoko Didiza
Angela Thokozile Didiza is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en dien weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in