Geolek
'n Geolek is 'n taalvariant of dialek wat gebonde is aan 'n spesifieke streek of gebied.
- Ramones
- Ramones is 'n Amerikaanse rockgroep wat gewoonlik ook as die eerste punkgroep geag word. Die groep is in 1974 in Forest Hills, Queens, New York Stad, New York, VSA gestig. Al die lede het pseudonieme aangeneem wat met die van "Ramone" eindig. Hulle het 2
- Blink-182
- Blink-182 is 'n Amerikaanse poppunkgroep vanuit Poway, Kalifornië. Die groep het in 1992 onder die naam Blink tot stand gekom met die besetting bestaande uit Tom DeLonge, Mark Hoppus en Scott Raynor (tromme). Travis Barker het Raynor in 1998 halfweg deur
- The Cure
- The Cure is 'n suksesvolle Engelse rockmusiekgroep wat in 1976 in Crawley, West Sussex (VK) tot stand gekom het. The Cure het in hul loopbaan dertien ateljeealbums en meer as dertig enkelspelers vrygestel. Die groepslidstruktuur het al verskeie kere
- Arctic Monkeys
- Arctic Monkeys is 'n Engelse musiekgroep vanuit High Green, 'n voorstad van Sheffield. Die groep is in 2002 gevorm en bestaan teenwoordig uit Alex Turner, Jamie Cook (kitaar), Nick O'Malley, en Matt Helders
- The Killers
- The Killers is 'n musiekgroep wat in 2002 in Las Vegas, Nevada (VSA) tot stand gekom het. Die groep is saamgestel uit Brandon Flowers wat die voorsang en sintetiese klavier behartig, Dave Keuning op kitaar en agtergrondsang, Mark Stoermer op baskitaar en
- Justice (musiekgroep)
- Justice is 'n Franse elektroniese musiekduo wat uit Gaspard Augé en Xavier de Rosnay bestaan. Hierdie duo is die suksesvolste groep in kontrak met Ed Banger Records, en word deur die hoof van die uitgewer, Pedro Winter, bestuur. Justice staan bekend vir
- Mando Diao
- Mando Diao is 'n Sweedse musiekgroep uit Borlänge, wat egter reeds vir die grootste deel van hul musikale loopbaan in Stockholm gebaseer is. Alhoewel die groep Sweeds van oorsprong is, is hul lirieke uitsluitlik in Engels. Die groep is sedert 1995 aktief
- Susan Boyle
- Susan Margaret Boyle is 'n Skotse sangeres wat in 2009 wêreldwye roem verwerf het met haar verskyning as deelnemer aan Britain's Got Talent. Boyle het groot aandag getrek met haar eerste opvoering in die kompetisie se eerste rondte, toe sy "I Dreamed a
- Conservapedia
- Conservapedia is 'n Engelstalige inligtingsprojek wat op die idee van 'n aanlynensiklopedie soos Wikipedia geskoei is en hoofsaaklik inligting vanuit 'n Amerikaans-nasionalistiese, Christelik-konserwatiewe en jong-aarde-kreasionistiese perspektief bevat
- Katmandoe
- Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²