Geografie van Namibië
Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika geleë.
- Geld
- Geld is 'n simboliese voorstelling van waarde. Iets besit slegs waarde as 'n mens dit vir 'n doel kan aanwend wat hom bevoordeel. Byvoorbeeld, volgens Maslow se behoeftehiërargie is die behoefte vir voedsel en beskerming primêr. Dit wil sê in sulke
- Johannes Mahlangu
- Mninwa Johannes Mahlangu is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n parlementslid in die voormalige Lebowa-tuisland onder dr. C.N. Phatudi. Daarna was hy, as 'n lid van die ANC, die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (2004–2014), en 'n lid
- Riah Phiyega
- Mangwashi (Riah) Phiyega was die Suid-Afrikaanse polisiekommissaris en die eerste vrou wat in die pos aangestel is. Sy het Bheki Cele opgevolg nadat hy op 12 Junie 2012 deur pres. Jacob Zuma afgedank is. Sy was kommissaris tot in 2015, toe sy deur die
- Charles Davenport
- Charles Benedict Davenport was ’n prominente Amerikaanse eugenetikus en bioloog. Hy was een van die leiers van die Amerikaanse eugenetikabeweging wat direk betrokke was by die sterilisering van ongeveer 60 000 "ongeskikte" Amerikaners en hy het ook die
- Lozi
- Lozi (siLozi) is 'n Bantoetaal wat in Zambië deur 'n halfmiljoen mense gepraat word. Die taal word in 'n mindere mate ook in Zimbabwe en in die Kaprivistrook in Namibië gepraat. In Namibië word Lozi as 'n nasionale taal erken
- Ali Bacher
- Aron "Ali" Bacher is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler en 'n administrateur van die Verenigde Krieketraad van Suid-Afrika. Hy was voorsitter van die Suid-Afrikaanse reëlingskomitee vir die Krieketwêreldbeker 2003
- Märklin
- Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine
- Noord-Ndebele
- Noord-Ndebele of Sindebele, Tabele, Tebele is 'n Afrikataal wat tot die Ngunigroep van Bantoetale behoort. Dit word deur die Ndebeles of Matabele van Zimbabwe gepraat. Dit is naas Shona een van die twee hooftale van Zimbabwe en een van die amptelike tale
- Trevor Goddard
- Trevor Leslie Goddard was 'n Suid-Afrikaanse toetskrieketspeler en spankaptein. Hy het van 1955 tot 1970 aan 41 toetse deelgeneem, 2515 lopies aangeteken en 123 paaltjies geneem
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos