Geofisiese opsporingsmetodes

Die studie van die fisiese eienskappe van die aarde is die terrein van die geofisika. Geofisiese resultate kan van groot nut wees in die opsporing van delfstowwe, waarvan die ekonomiese belangrikheid die geofisika as vak sterk geaktiveer het. Die meeste geofisiese werkmetodes berus op kunsmatig opgewekte verskynsels. Dit is egter nie die geval nie by gravimetriese opnames, waar die swaartekrag van die aarde baie noukeurig gemeet word.
FOSAGAMS
FOSAGAMS is die oorkoepelende liggaam waarby al die klubs in Suider-Afrika wat met die versameling van minerale en sierstene en aanverwante aktiwiteite gemoeid is, geaffilieer is
Heidi Pitout
Heidi Pitout, gebore op 14 Februarie 1994 in Zastron, Vrystaat, is ʼn Afrikaanse sangeres. Sy het gematrikuleer aan Hoërskool Staatspresident Swart in Brandfort
Moerasse en vleie
Moerasse is oppervlaktes land wat permanent of vir die grootste deel van die jaar onder water staan. Die water is stagnant omdat sulke gebiede swak gedreineer is. Plantegroei soos mosse en hoër plante kom gewoonlik oor die grootste gedeelte van moerasse
Medisinale tropiese plante
Van vroeg af het die mens geweet dat sekere plante se sap, blare of wortels medisinale eienskappe het. Mettertyd is die bestanddele deur wetenskaplikes geïsoleer en hul struktuur bestudeer, wat die kunsmatige vervaardiging daarvan in laboratoriums
Ontsmetting
Met ontsmetting word bedoel die onskadelik maak van siektekieme op die veloppervlak of ander voorwerpe. Verskeie middels word vandag vir ontsmetting gebruik, waarvan jodiumtinktuur steeds een van die doeltreffendste is
Lydia Winchester
Lydia Doreen Winchester is die oudste van ses kinders en ʼn musiekpromotor vir Suid-Afrikaanse kunstenaars. Tydens haar grootwordjare het die gesin in Carletonville gewoon en sy het haar laerskoolloopbaan begin by Laerskool Môreweg in Brakpan, Transvaal
Leerproses
Die proses waardeur 'n verandering in gedragsmoontlikhede plaasvind as gevolg van 'n ervaring, word die leerproses genoem. Gedragsmoontlikhede is alle moontlike maniere waarop handelinge uitgevoer kan word, terwyl ervaring die ondervinding is wat opgedoen
Sweis - en soldeerwerk
Sweis- en soldeerwerk word gedoen om metaal- of kunsstofvoorwerpe homogeen te las. By sweiswerk ontstaan heelwat warmte en die materiaal word gedeeltelik vloeibaar gemaak sodat dit geheg kan word. Soldeerwerk geskied by laer temperature en 'n maklike
Korrelasie (geol.)
Korrelasie word in die stratigrafie gebruik om aan te dui dat 'n afsetting op 2 of meer plekke tot dieselfde eenheid behoort. Daar bestaan 3 korrelasiebeginsels: lito-, bio- en chronostratigrafies, wat betrekking het op onderskeidelik die ooreenkoms in
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos