Genetiese boukunde

Genetiese boukunde is die tegnologie met behulp waarvan die genetiese inligting met die oog op die sintese van spesifieke proteïene doelgerig uitgeruil kan word tussen verskillende soorte selle van plante-, diere- en bakteriese oorsprong. Die beginsel van die tegnologie, wat soms ook genetiese manipulasie genoem word, berus op die vermoë om:
Opkuns
Opkuns is 'n nie-figuratiewe stroming in die moderne beeldende kuns wat ʼn illusie van beweging deur middel van optiese effekte bewerkstellig. Opkuns-kunstenaars benut wetenskaplike kennis oor die werking van die oog in hulle kuns
Balletterme
Ballet maak meer as die meeste ander beroepe van sy eie "taal" gebruik. Daar is byvoorbeeld 'n groot aantal Franse terme vir passies, posisies en houdings, wat ook 'n bewys is van die belangrikheid van Frankryk en die Franse in die ontwikkeling van
Visteelt
Hoewel die Chinese reeds duisende jare gelede begin het met die teel van vis, lewer visteelt vandag steeds 'n relatief geringe bydrae tot die voorsiening van voedsel aan die wêreld. In Suid-Afrika is veral die teel van karp en forel van belang. Jag en
Optiese instrumente
Daar kan tussen 2 soorte optiese instrumente onderskei word: die objektiewe of projekterende instrumente, wat 'n beeld van 'n voorwerp op 'n projeksievlak werp, en die subjektiewe of nie-projekterende instrumente, wat as hulpmiddel by 'n objektiewe
Sedimentvervoer
Die meerderheid sedimentêre gesteentes is klasties, dit wil sê hulle bestaan uit die erosieprodukte van ouer gesteentes. Nadat die moedergesteente verweer en afgebreek is, word die deeltjies wat daardeur gevorm het, deur verskillende prosesse verplaas
Isolering
Isolering voorkom ongewenste deurdringing of geleiding en beveilig mens en dier teen elektriese skok. Isolering voorkom ook die verlies van energie, veral waar dit nodig is om 'n gunstige lewensklimaat daar te stel, Isolering van elektrisiteit, warmte
Kriminalistiek
Die term kriminalistiek (polisiewetenskap) word in Suid-Afrika gebruik am die toepassing van wetenskaplike kennis en tegnieke in misdaadondersoek te omskryf. In die ondersoek na misdaad word gebruik gemaak van uiteenlopende wetenskappe soos chemie
Identiteit
Die begrip identiteit word in die psigiatrie en sielkunde gebruik om 'n gevoel van persoonlike eenheid uit te druk. In hierdie verband is dit die eerste keer deur die Duitser Karl Jaspers gebruik, maar dit was veral die Amerikaanse psigiater Erik H
Morfogenese
Morfogenese is die reeks gebeurtenisse in die ontwikkeling van ʼn embrio waartydens die embrio ʼn spesifieke vorm kry as gevolg van seldifferensiasie, die vorming van weefsels (histogenese) en die vorming van organe (organogenese). Die vorming word deur
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie