Geneeskunde
Geneeskunde is die vakgebied toegespits op die bestudering van die sel-, weefsel- en orgaansisteme, asook die patologiese manifestasies. Sekondêr – sielkunde en psigiatrie. Daar word gestreef na die herstelling van die mens na 'n gesonde toestand d.m.v. diagnose, prognose en voorkoming.
- Robert Graves
- Die Engelse skrywer Robert Graves is veral bekend vir sy historiese romans, maar hy het ook goeie poësie, belangrike kritiese werke en een van die beste outobiografiese verslae van die Eerste Wêreldoorlog, geskryf. Oor die algemeen word sy werk
- Christofh Willibald Gluck
- Die komponis Christoph Willibald (von) Gluck is van groot belang as hervormer van die opera. Hy het met die Italiaanse opera seria, waarin die rol van 'n sanger alles oorheersend geword het, gebreek en 'n streng klassieke operavorm geskep
- Sidney Goldblatt
- Sidney Goldblatt was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer. Hy is in Johannesburg gebore. Ná sy skoolloopbaan het hy vir 10 jaar 'n sakebestaan gevoer. Gedurende dié tyd het hy reeds 'n groot belangstelling in die kuns getoon en van tyd tot tyd
- Oliver Goldsmith
- Oliver Goldsmith was 'n Ierse essayis, digter, roman- en toneelskrywer wie se gedig The deserted village deur baie as een van die beste gedigte van die 18e eeu beskou word. Oliver Goldsmith is in Kilkenny West, Westmeath, gebore en het aan die Trinity
- Gwelo Goodman
- Gwelo Goodman (1871-1939) is een van die min Suid-Afrikaanse Na- Impressionistiese kunstenaars en verteenwoordigend van die groep kunstenaars wat in die vroeë 20e eeu in Suid-Afrika werksaam was. Benewens die skilderkuns het Goodman 'n groot voorliefde
- André Gide
- André Gide (1869-1951) was 'n Franse prosaskrywer wie se werk getuig van 'n groot openhartigheid ten opsigte van sy eie gevoels- en gedagtelewe en van 'n groot ontvanklikheid vir nuwe ontwikkelings. Die sentrale tema van sy werk is die problematiek van
- Hamster
- Hamsters is klein tot middelgroot knaagdiere met groot, stewige tande en kort stertjies. Hulle kom veral in die steppes en landbougebiede van Sentraal-Europa en Asië voor waar die grond hom leen tot gatgrawery en waar graan, hul gunsteling-voedsel, volop
- Grafiese kuns
- Onder grafiese kuns word verstaan kunswerke wat geskep word deur die toepassing van drukprosesse waaroor die kunstenaar (ontwerper) regstreekse beheer het. Onderskeid word getref tussen 'n oorspronklike en 'n reproduksie-grafiek. Die grafiese kuns is
- Japie Greyling
- Japie Greyling (1890-1954) was een van Suid-Afrika se grootste kinderheIde. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy geweier om inligting oor 'n Boerekommando aan die Britte te verstrek selfs toe hy voor 'n vuurpeloton geplaas is. Dié gebeurtenis is in
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos