Geld

Geld is 'n simboliese voorstelling van waarde. Iets besit slegs waarde as 'n mens dit vir 'n doel kan aanwend wat hom bevoordeel. Byvoorbeeld, volgens Maslow se behoeftehiërargie is die behoefte vir voedsel en beskerming primêr. Dit wil sê in sulke omstandighede van oorlewing het goud geen waarde nie, want dit kan geen voedsel of beskerming aan die mense voorsien nie. Voedsel, klere en skuiling sal dit wees waarna die mens soek. Die vraag is, hoe het "geld" die simbool vir waarde geword?
Geografie van Namibië
Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika geleë
Algebra
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en
Poincare probleemstelling
In 1904, in die veld van wiskundige topologie, het die Franse wiskundige Henri Poincaré die volgende probleemstelling voorgelê:Is elke eenvoudige 4-dimensionele vorm homeomorfies aan 'n 4-dimensionele sfeer
Gresham se Wet
Gresham se Wet bepaal dat: "Where legal tender laws exist, bad money drives out good money". Dié wet is vernoem na Sir Thomas Gresham, 'n Engelse geldman uit die Tudor-tydperk
Toengoeska-voorval
Die Toengoeska-voorval verwys na 'n enorme ontploffing op 30 Junie 1908 by 60°55'N 101°57'O[dooie skakel] in die streek Toengoeska. 'n Groot aantal bome is in 'n omtrek van 30 tot 40 kilometer ontwortel. Oor die oorsaak van die ontploffing word nog
Hector Pieterson
Hector Pieterson het die Soweto-opstand van 1976 teen Apartheid verbeeld nadat 'n foto, geneem deur Sam Nzima, van die sterwende Hector wat deur 'n medeskolier gedra word dwarsoor die wêreld gepubliseer is. Hy is op 12-jarige ouderdom deur 'n dwaalkoeël
Slagting van Wounded Knee
Die Slagting van Wounded Knee was 'n skermutseling waarin die 7de Berede Divisie van die Amerikaanse leër op 29 Desember 1890 'n groep van die Minneconjou Lakota Sioux uitgemoor het. Die berede troepe het vier Hotchkiss-kanonne teen die Sioux gebruik
Fei-klippe
Klippe wat op eilande in die Stille Oseaan gebruik is as ruilmiddel/geldeenheid. Dié klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam, honderde kilometers van waar dit gebruik is
Ryde Aquatic Leisure Centre
Die Ryde Aquatic Leisure Centre is 'n watersport lokaal geleë in Ryde, Nieu-Suid-Wallis, Australië. Die oorspronklike plek was gesloop in November 1998 met die herstelwerk beginnende in April 1999. Die herstelwerk is voltooi in April 2000 met die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos