Gauteng
Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie met 'n sterk handel- en nywerheidsontwikkeling. Die vernaamste stede is Pretoria en Johannesburg.
- Mississippirivier
- Die Mississippirivier, wat in 'n suidelike rigting deur die sentrale gedeelte van die Verenigde State vloei, is die tweede langste rivier in dié land met 'n lengte van 3 734 kilometer van sy oorsprong in die Itascameer in Minnesota tot by sy monding in
- Nasionale Etoshawildtuin
- Die Nasionale Etoshawildtuin is 'n natuurbewaringsgebied en die bekendste nasionale wildtuin van Namibië met 'n oppervlak van 22 275 vierkante kilometer. Die wildtuin lê in die noorde van die land en beslaan die grootste gedeelte van die Etoshapan met
- Limpopo
- Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane. Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier, wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is, en die grens met Zimbabwe vorm
- Trompsburg
- Trompsburg is 'n dorp in die provinsie Vrystaat (Suid-Afrika) en die ekonomiese sentrum van die Suid-Afrikaanse merinoskaapteelt. Die dorp is 37 km suid van Edenburg, 30 km noord van Springfontein en die N1 nasionale pad gaan langs die dorpie verby
- Albuquerque, Nieu-Meksiko
- Albuquerque (/ælbəkɜrkiː/) is die grootse stedelike nedersetting in die VSA-deelstaat Nieu-Meksiko met 'n bevolking van meer as 'n halfmiljoen. Bewoners word in Engels Burqueños genoem. Die stad dien as administratiewe setel van die Bernalillo County
- Berlyn-Brandenburg Internasionale Lughawe
- Die Berlyn-Brandenburg Internasionale Lughawe is 'n nuwe internasionale lughawe net suid van die Duitse hoofstad Berlyn in Schönefeld wat op 31 Oktober 2020 geopen is
- Seine
- Die Seine is die tweede langste rivier in Frankryk na die Loire. Dit ontspring sowat 30 kilometer noordwes van Dijon by Seine-Source, 'n klein dorpie op die Noordoos-Franse Langres-plato, vloei in noordwestelike rigting deur Parys en mond in Le Havre in
- Liverpool
- Liverpool [ˈlɪvəpuːl] is 'n stad en seehawe in die Noordwes-Engelse metropolitaanse graafskap Merseyside aan die oostekant van die Merseyriviermonding en vlakby die Ierse See. Liverpool, wat in die historiese graafskap Lancashire geleë is, het vanaf
- Rhône
- Die Rhône is een van die grootste Europese riviere met 'n lengte van 812 kilometer, wat deur Switserland en Frankryk vloei, en die tweede grootste rivier na die Nyl in Afrika, wat in die Middellandse See uitmond. Die Rhône dien reeds in die
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in