Gangesdal

Die Gangesdal is een van die digs bevolkte streke ter wêreld. Dit beslaan sowat 10% van die totale oppervlakte van Indië. 'n Derde van Indië se bevolking van meer as 650 miljoen woon hier en die helfte van Indië se groot stede is in die gebied geleë.
Aartsvaders
Met die term aartsvaders word be­doel die drie voorvaders van die Israelitiese volk: Abraham, sy seun Isak, en Isak se seun, Jakob. Vol­gens Bybelse oorlewering het hulle van 2040 tot 1733 v.C. in die suide van die land Kanaän gewoon. Hulle was leiers
Hibiskus
Hibiskus is 'n plantgenus wat hoort tot die familie Malvaceae en verwys na 'n groep struike wat oor 'n groot gebied van Suidelike Afrika voorkom. Dit floreer in sonskyn en vogtigheid. Vyf kelkblare is verenig aan die basis en vyf kroonblare en talle
FOSAGAMS
FOSAGAMS is die oorkoepelende liggaam waarby al die klubs in Suider-Afrika wat met die versameling van minerale en sierstene en aanverwante aktiwiteite gemoeid is, geaffilieer is
Geofisiese opsporingsmetodes
Die studie van die fisiese eienskappe van die aarde is die terrein van die geofisika. Geofisiese resultate kan van groot nut wees in die opsporing van delfstowwe, waarvan die ekonomiese belangrikheid die geofisika as vak sterk geaktiveer het. Die meeste
Mohole-projek
Die Mohole-projek is 'n poging om deur die aardkors tot in die mantel te boor. Die woord Mohole is afgelei van die naam Mohorovicic en hole, die Engels vir (boor) gat. Die projek is in 1960 deur die Amerikaanse Akademie vir Weten­skap begin, maar moes na
Organiese molekules
Indien die inhoud van lewende selle ontleed word, word daar behalwe water groot hoeveelhede koolhidrate, vette en proteïene aangetref. Laasgenoemde 3 is klasse organiese molekules; dit is molekules wat uit hoofsaaklik koolstof, waterstof en suurstof
Ontsmetting
Met ontsmetting word bedoel die onskadelik maak van siektekieme op die veloppervlak of ander voorwerpe. Verskeie middels word vandag vir ontsmetting gebruik, waarvan jodiumtinktuur steeds een van die doeltreffendste is
Medisinale tropiese plante
Van vroeg af het die mens geweet dat sekere plante se sap, blare of wortels medisinale eienskappe het. Mettertyd is die bestanddele deur wetenskaplikes geïsoleer en hul struktuur bestudeer, wat die kunsmatige vervaardiging daarvan in laboratoriums
Moerasse en vleie
Moerasse is oppervlaktes land wat permanent of vir die grootste deel van die jaar onder water staan. Die water is stagnant omdat sulke gebiede swak gedreineer is. Plantegroei soos mosse en hoër plante kom gewoonlik oor die grootste gedeelte van moerasse
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos