GPS

Die Globale Posisioneringstelsel (GPS) is 'n "konstellasie" van 33 satelliete, wat seine uitstuur wat deur 'n GPS-ontvanger op aarde ontvang kan word. Hierdie inligting word deur die GPS-ontvanger verwerk om die posisie daarvan te bereken.
24 Junie
24 Junie is die 175ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 190 dae in die res van die jaar
Efavirens
Efavirens behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nie-nukleosied trutranskriptase remmers (NNRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting
Hoendervleis
Hoendervleis is die vleis afkomstig van 'n hoender. Dit is die vleissoort wat die meeste geëet word ter wêreld. Hoender word as deel van 'n maaltyd soos middagete of aandete geëet. Dikwels is dit ook 'n spesialiteit in 'n restaurant of tydens feesdae
Dieetvesel
Dieetvesel is die onverteerbare gedeelte van voedsel afkomstig van plante en afval van die diere wat dieetvesel eet
Cathay Dragon
Hong Kong Dragon Airlines Limited, handeldrywend as Cathay Dragon, is 'n internasionale lugredery met sy hoofkwartier in Cathay Dragon House op die Hongkong Internasionale Lughawe, Hongkong. Op 30 Junie 2018 het die lugredery 'n geskeduleerde
Grootvlei-gevangenis
Grootvlei Gevangenis is geleë suidwes van die stad Bloemfontein in Suid-Afrika
Coke se hartbees
Coke se hartbees of kongoni is 'n boksoort inheems aan Kenia en Tanzanië
Appendiks
Die appendiks is 'n buis wat aan die blindederm verbind is en waaruit dit in die embrio ontwikkel. Die blindederm is 'n sakvormige struktuur van die dikderm. Die appendiks is geleë naby die aansluiting van die dunderm met die dikderm
Tussen-die-Riviere-wildreservaat
Tussen-die-Riviere is 'n wildreservaat wat ingewig lê tussen die Oranjerivier en die Caledonrivier in die Suid-Vrystaat van Suid-Afrika. Die reservaat is 10 km oos van die dorp Bethulie, wes van Smithfield en Aliwal-Noord, 22 000 hektaar groot en die
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in