GNU

GNU is 'n bedryfstelsel en versameling van rekenaarsagteware. GNU bestaan heeltemal uit vrye sagteware, waarvan die meeste onder die GNU-projek se eie Algemene Publieke Lisensie gelisensieer is.
Gerrie Nel
Gerhard C. "Gerrie" Nel is 'n Suid-Afrikaanse advokaat wat bekendheid verwerf het vir sy rol as staatsaanklaer in diens van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Hy was voorheen hoof van die Direktoraat van Spesiale Operasies, ook bekend as die Skerpioene
Toni Brunner
Anton "Toni" Brunner is 'n Switserse boer, nasionale voorsitter van die Switserse Volksparty (SVP), en 'n lid van die Switserse Nasionale Raad
Ursula von der Leyen
Ursula Gertrud von der Leyen is 'n Duitse politikus en sedert 1 Desember 2019 president van die Europese Kommissie. Sy het van Desember 2013 tot Julie 2019 as Minister van Verdediging van Duitsland gedien. Von der Leyen is lid van die sentraalregse
Muckleneuk
Muckleneuk is 'n gevestigde voorstad in die ou-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleƫ tussen Sunnyside in die noorde en Groenkloof en Brooklyn in die suide. Muckleneuk is in die laat 1890's deur George Walker gestig, nadat hy 'n
Mongameli Bobani
Mongameli Bobani was 'n Suid-Afrikaanse politikus van die United Democratic Movement
Ockie Oosthuizen
Ockert Wessel "Ockie" Oosthuizen was 'n Springbokrugbyspeler
Keg
Keg is 'n ou Kaapse inhoudmaat (vaatjie) wat vir drank gebruik is. Dit is gelyk aan vier gelling
Stevens Mokgalapa
Stevens Mokgalapa is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tussen 2019 en 2020 as die uitvoerende burgemeester van Pretoria gedien het. Voorheen was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie en het die kiesafdeling Gauteng
Enkelspeler
'n Enkelspeler is 'n spesiale vrystelling van 'n musiekopname wat minder snitte as 'n langspeler bevat. Die vrystelling kan in verskeie formate aan die publiek te kope aangebied word. In die meeste gevalle is die enkelspeler 'n liedjie wat apart van 'n
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos