Funksie
In wiskunde druk 'n funksie 'n afhanklikheid van een element in terme van 'n ander uit. Gewoonlik word die begrip gebruik in die tradisionele konteks waar die elemente getalle is. 'n Funksie f is dus 'n afbeelding van getalle wat voorskryf wat die funksiewaarde f(x) is in terme van die argument x. Die funksie f(x) = 2x bepaal byvoorbeeld dat vir elke reële getal x die funksiewaarde f(x)=2x dubbel die getal x is.
- Dvorak-sleutelbord
- Die Dvorak vereenvoudigde sleutelbord is 'n sleutelborduitleg wat deur Drs. August Dvorak en William Dealy in die 1920's en die 1930's ontwerp is as 'n alternatief tot die steeds gewilde QWERTY-sleutelborduitleg
- Boomkoggelmander
- Die boomkoggelmander is 'n groot reptiel met 'n dik lyf bedek met stekelrige skubbe. Daar is 'n swart vlek op die skouer. Wyfies en jonges het 'n korsmos kleur. Die mannetjie het 'n helder ultramaryn kop. Die reptiel klouter in bome rond en pronk deur sy
- Movement for Democratic Change
- Die Movement for Democratic Change (MDC) is 'n Zimbabwiese politieke party wat onlangs in twee geskeur het. Die hoof-faksie word gelei deur Morgan Tsvangirai en Arthur Mutambara is die leier van die wegbreekparty. Die party is in 1999 as 'n opposisieparty
- Patent
- 'n Patent is 'n stel uitsluitlike regte wat deur die staat aan 'n persoon toegeken word vir 'n vaste tydperk in ruil vir die beheerde, openbare bekendmaking van sekere besonderhede van 'n toestel, tegniek, proses of samestelling van materiale wat nuut is
- Internetprotokol
- Die Internetprotokol (IP) is 'n datageoriēerde protokol wat gebruik word vir datakommunikasie oor 'n pakketgeskakelde internetwerk
- Universele Verklaring van Menseregte
- Die Universele Verklaring van Menseregte (UVMR) is 'n verklaring deur die Algemene vergadering van die Verenigde Nasies in die Palais de Chaillot in Parys, Frankryk aangeneem en is veronderstel om die organisasie se siening oor menseregte uiteen te sit
- Darwin
- Darwin is die hoofstad en grootste stad van die Noordelike Gebied van Australië. Dit is aan die Timorsee geleë en het 'n bevolking van 120 900, wat dit by verre die stad met die grootste bevolking in die ylbevolkte Noordelike Gebied maak, maar ook die
- Monster (wetenskap)
- 'n Monster in die wetenskappe word oor die algemeen gesien as 'n hoeveelheid van iets wat verteenwoordigend is van 'n groter hoeveelheid van daardie iets. Dit kan diskrete telbare voorwerpe wees of 'n materiaal. 'n Monster word tipies geneem vir die
- Loef- en lykant
- Die loefkant of loef is die kant op 'n seilskip waar die wind vandaan kom in teenstelling met die lykant oftewel die kant waarna die wind waai. 'n Seilskip word loefgierig genoem as dit geneig is om teen die wind in te draai as die roer losgelaat word
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos