Frederick York St. Leger

Frederick York St. Leger (1836–1901) was 'n joernalis en medestigter van die Cape Times. Hy is in 1836 in Limerick, Ierland, gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Cambridge en kom in 1856 in die Kaapkolonie aan as die prinsipaal van St. Andrew-kollege op Grahamstad. Hy werk later op die Diamantveld en help in 1876 met die stigting van die Cape Times en was tot in 1891 die redakteur. In 1898 word hy 'n parlementslid. Hy is in 1901 oorlede.
Santa Ana, Kalifornië
Santa Ana is 'n stad in die deelstaat Kalifornië in 'n vrugbare vallei wes van die Santa Ana-berge. Naby die stad is daar verskeie canyons, rotsformasies, strande en olievelde. Die administratiewe setel van Orange County is ook hier geleë. Die stad is
Sint Laurenseiland
Sint Laurenseiland is 'n eiland in die Beringsee wat onder die beheer van die deelstaat Alaska val, alhoewel dit nader aan Rusland geleë is as aan Alaska. Die grootste nedersetting, Gambell, is slegs 58 km vanaf Rusland. Die eiland is die grootste
Rochester, Minnesota
Rochester is 'n stad geleë in die deelstaat Minnesota. Die stad is bekend vir sy Internasionale Mediesesentrum. Die Administratiewe setel van die Olmsted County is hier geleë. Dit het dorpstatus in 1854 en stadstatus in 1858 verkry
Boulder, Colorado
Boulder is stad in die deelstaat Colorado ongeveer 38 km noordwes van Denver. Die administratiewe setel van Boulder County is hier geleë. Oos van die stad is vlasktes en wes is die Rotsgebergte
Concord, Massachusetts
Concord is 'n historiese dorp in die deelstaat Massachusetts. Die dorp is 19 km noordwes van Boston en geleë aan die Concordrivier
Ève Curie
Ève Denise Curie Labouisse was 'n Amerikaans-Franse musikant en outeur en die dogter van Pierre en Marie Curie. Sy is gebore in Parys en het gestudeer aan die Collège Sévigne. Sy het haar jong lewe aan musiek gewy en was 'n pianis wat verskeie
Thaba Bosigo
Thaba Bosigo is 'n tafelkopberg in Lesotho. Die naam beteken Berg van die nagte
Dover, Ohio
Dover is 'n stad in die deelstaat Ohio. Dit is geleë in Tuscarawas County op die oewers van die Tuscarawasrivier en Ohio-kanaal. Die stad is ongeveer 162km noordoos van Columbus. Daar is baie natuurlike hulpbronne in die omgewing, onder andere steenkool
Dover, Engeland
Dover is 'n hawestad aan die Engelse Kanaal in Engeland. Dit is ongeveer 122 km suidoos van Londen en is geleë in die graafskap Kent. Die hawe is een van die besigste aan die ooskus van Engeland en die dorp was vir eeue lank die fokus vir aanvalle deur
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos