Fraktuur
'n Fraktuur of beenbreuk in die mediese vakterminologie verwys na enige verbreking van die normale samehang van 'n beenstuk.
- Waterski
- Waterski is 'n sportsoort waartydens die beoefenaar op spesiaal ontwerpte breë skiplanke teen ʼn hoë snelheid deur 'n motorboot oor die water getrek word. Die sport het reeds in die vroeë twintigerjare uit die snelbootvaart ontwikkel. Teen 1940 was die
- Onderstepoort, Gauteng
- Onderstepoort is geleë in die noorde van Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
- Vitamien A
- Vitamien A is 'n komplekse vetoplosbare vitamien wat in twee vorme voorkom:Retinol
- Vissery
- 'n Vissery is 'n entiteit wat betrokke is by die vang of oes van vis, gewoonlik op 'n kommersiële skaal, en wat deur 'n owerheid as 'n vissery beskou word. Volgens die FAO in die VSA, word 'n vissery gedefinieer in terme van die "mense wat daarby
- Vitamien C
- Vitamien C is 'n wateroplosbare vitamien. Vitamien C kan ook askorbiensuur genoem word. Skeurbuik is 'n siekte as gevolg van die gebrek aan vitamien C en het vroeër baie slagoffers geëis. Daar is later ontdek dat die toevoeging van sitrusvrugte tot die
- Verf
- Verf is enige vloeistof, vloeibare of mastieksamestelling wat, nadat dit in 'n dun laag aangewend is op 'n substraat, dit 'n soliede filmlaag vorm. Dit word algemeen gebruik om voorwerpe te beskerm, kleur, of tekstuur aan dit te gee. Verf word in baie
- Sement
- Sement is 'n bindstof wat in die konstruksiebedryf gebruik word. Nadat dit geset, verhard en aan ander materiaal geheg het, bind dit hulle saam. Sement word selde alleen gebruik, maar word gebruik om sand en gruis saam te bind
- Appel
- 'n Appel is die eetbare, vlesige vrug van die appelboom, die spesies Malus domestica in die roosfamilie Rosaceae. Die oorsprong van appels is uit die wilde spesie Malus sieversii in Sentraal-Asië, waar voorbeelde tot vandag toe nog gevind kan word. Van
- Ortopedie
- Ortopedie is 'n vertakking van die geneeskunde wat fokus op aandoenings en beserings van bene, gewrigte, spiere, tendons en ligamente. 'n Spesialis in ortopedie is 'n ortopeed
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos