Fluoor-19

Fluoor-19 is 'n stabiele isotoop van die element fluoor. Dit is die enigste stabiele isotoop.
CAM-plant
'n CAM-plant vermag om snags wanneer dit koeler is koolstofdioksied op te neem en om te sit in malaat, die suurres van appelsuur wat vier koolstofatome besit. Oordag kan die plant sy stomata dighou om vogverlies te verminder maar tog koolstofdioksied aan
Kaliumperchloraat
Kaliumperchloraat is 'n sout wat uit K+ en perchloraat-ione bestaan. Dit is die kaliumsout van perchloorsuur (HClO4
Neon-20
Neon-20 is 'n stabiele isotoop van neon
Koudeks
'n Koudeks is 'n knol, 'n verdikte wortel, stingel of deel van die stam van 'n plant wat vlak bo of vlak onder die grond groei. Die blare en die blomme sit op hierdie verdikte deel. Plante met 'n koudeks word by talle plantfamilies aangetref
Chloried
'n Chloried is 'n chemiese stof wat chloor in 'n oksidasietoestand van -1 bevat
Tolueen
Tolueen is 'n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule C6H5CH3. Dit is 'n uiters belangrike nie-polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem het, omdat dit minder gevaarlik vir menslike gesondheid is
Digpakking
Digpakking is 'n belangrike begrip in die kristallografie
Chloraat
'n Chloraat is 'n sout wat die ClO−3-ioon bevat, wat die suurres van chloorsuur HClO3 is
Triakontaschoinos
Die Triakontaschoinos is die Griekse naam vir 'n deel van Nubië wat geleë was tussen die eerste en tweede katarakte (stroomversnellings) van die Nylrivier. Die naam beteken dertig (τριακοντα) myl (σχοινος) en die gebied van dertig myl
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in