Fisika
Fisika is die wetenskap van die natuur in die breedste sin. Fisici bestudeer die gedrag en eienskappe van materie in ’n groot verskeidenheid verbande, wat wissel van die subatomiese deeltjies wat die boustene van alle gewone materie is (deeltjiefisika) tot die gedrag van die materiële heelal as ’n geheel (kosmologie).
- Rubidium
- Rubidium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rb en atoomgetal 37. Rb is 'n sagte, silwerwitmetaal in die alkalimetaalgroep. Rb-87 is 'n isotoop wat natuurlik voorkom en is effe radio-aktief. Rubidium is hoogs reaktief met
- Chroom
- Chroom is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cr en atoomgetal van 24
- Seleen
- Seleen is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Se en atoomgetal van 34. Dit is 'n toksiese nie-metaal wat chemies verwant is aan swael en tellurium. Dit kan in verskeie vorme voorkom maar een van hulle is 'n stabiele grys
- Rutenium
- Rutenium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ru en atoomgetal van 44. Dit is 'n seldsame oorgangsmetaal in die platinumgroep en word aangetref in platinumertse en word gebruik as 'n katalisator in sommige platinumlegerings
- Yttrium
- Yttrium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Y en atoomgetal van 39. Yttrium is 'n silwerige metaalagtige oorgangsmetaal wat algemeen aangetref word in seldsame aardminerale en twee van sy verbindings word gebruik in die rooi
- Wentelbaan
- ’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties
- Molibdeen
- Molibdeen is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mo en atoomgetal van 42. Dit het die derde hoogste smeltpunt van enige element en word om hierdie rede dikwels gebruik in hoë-sterkte legerings. Molibdeen word in spoorhoeveelhede
- Sirkonium
- Sirkonium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Zr en atoomgetal van 40. Sirkonium is 'n sterk, glansende grys oorgangsmetaal wat ooreenkomste toon met titaan. Sirkonium word hoofsaaklik uit sirkoon ontgin en het 'n baie hoë
- Projekbestuur
- Projekbestuur is die dissipline wat hom bemoei met die organisering en bestuur van hulpbronne op so 'n wyse dat hierdie hulpbronne ál die werk lewer wat vereis word om 'n projek binne die bepaalde werksomvang, tyd- en kostebeperkings te voltooi. 'n
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos