Firefly

Firefly is 'n Engelse wetenskapsfiksie-televisiereeks wat eerste op die FOX-kanaal in die VSA en Kanada op 20 September 2002 gewys is. Dit is geskep deur Joss Whedon wat ook die reekse Buffy the Vampire Slayer en Angel gemaak het.
Końskowola
Końskowola is 'n dorp naby Kurów in Suidoos-Pole, tussen Puławy en Lublin aan die Kurówka-rivier. Dit is die hoofdorp van 'n kommune in die Puławy-distrik in die woiwodskap Lublin. Die dorp het in die 2004-sensus 'n bevolking van 2 188 gehad
Groen Party van Suid-Afrika
Die Groen Party van Suid-Afrika (GPSA) is 'n klein politieke party in die Wes-Kaap provinsie. Dit het soortgelyke beleid aan ander Groen Partye en is 'n lid van die Federasie van Groen Partye van Afrika
Vuurtorings van Namibië
Hierdie is 'n lys van vuurtorings van Namibië
Tien Gebooie
Die Tien Gebooie of Tien Woorde, ook Dekaloog, is 'n lys godsdienstige en morele verpligtinge, wat volgens die Bybel deur God aan Moses gegee is op die berg Sinai of Horeb. Die Joodse fees Sjavuot herdenk die ontvangs van die Tien Woorde deur Moses op die
Helgoland
Helgoland is 'n argipel in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is in ongeveer 4 000 v.C. gevorm en was reeds vroeg in die Neolitikumtydperk bewoon
Johannes Kepler
Johannes Kepler was 'n Duitse natuurfilosoof, wiskundige, sterrekundige, astroloog, optikus en teoloog. Hy staan veral bekend vir sy drie sterrekundige wette. Kepler was ’n sleutelfiguur in die sogenaamde sterrekundige omwenteling van die sewentiende
Jacques Lacan
Jacques Lacan was 'n Franse psigiater en psigoanalis wat beroemd geword het vir sy sogenaamde "terugkeer na Freud" en die diktum dat die onderbewuste gestruktureer is soos 'n taal
Onafhanklike Demokrate
Die Onafhanklike Demokrate was 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit het verteenwoordiging in die Parlement van Suid-Afrika gekry toe die stigter, Patricia de Lille, oorgeloop het deur verteenwoordigingstemme van die Pan Africanist Congress of Azania
Bantu Holomisa
Bantubonke Harrington Holomisa is 'n Suid-Afrikaanse parlementslid wat die United Democratic Movement verteenwoordig
Martensitiese vlekvrye staal
Martensitiese vlekvrye staal bevat tussen 11,5 en 18% chroom en tussen 0,15 en 0,75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na