Finland

Finland, amptelik die Republiek Finland, is 'n land in Noord-Europa wat in die ooste aan die Russiese Federasie, in die noordweste aan Swede en in die noorde aan Noorweë grens. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die Botniese Golf en suidwes die Oossee wat Finland van sy buurland Swede skei. Net in die noordweste het die twee lande 'n gemeenskaplike landgrens.
Estland
Estland, amptelik die Republiek Estland, is 'n land in Noord-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Dit is die mees noordelike en die kleinste van
Oostenryk
Oostenryk, amptelik die Republiek Oostenryk, is 'n federale republiek in Sentraal-Europa wat uit nege deelstate bestaan. Die land grens in die weste aan Switserland en Liechtenstein, in die noorde aan Duitsland en Tsjeggië, in die ooste aan Slowakye en
Letland
Letland, amptelik die Republiek Letland, is 'n republiek in Noordoos-Europa, een van die Baltiese lande aan die Oossee. Die land word verder begrens deur Estland in die noorde, Litaue en Belarus in die suide en Rusland in die ooste. Nes Estland en Litaue
Slowaaks
Slowaaks is 'n lid van die Wes-Slawiese taalgroep. Dit word deur sowat 6,9 miljoen mense, vernaamlik in Slowakye, waar dit die amptelike taal is, gepraat, asook in kleiner taaleilande in Hongarye, Kroasië, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Slowenië en
Switserland
Switserland, amptelik die Switserse Konfederasie, is 'n klein landingeslote, federale staat in Sentraal-Europa, met Duitsland, Frankryk, Italië, Oostenryk en Liechtenstein as aangrensende lande. Die laasgenoemde vorm sedert 1923 'n monetêre en doeane
Argentinië
Argentinië, amptelik die Argentynse Republiek, is 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika, tussen die Andesgebergte in die weste en die suidelike Atlantiese Oseaan in die ooste. Die naam "Argentinië" is afgelei van die Latynse woord
Réunion
Réunion is 'n eiland en oorsese département van Frankryk, geleë in die Indiese Oseaan omtrent 700 kilometer oos van Madagaskar en 200 kilometer suidwes van Mauritius, met 'n oppervlak van 2 511 vierkante kilometer en 'n bevolking van 840 000
Litaus
Litaus behoort saam met Lets tot die oostelike of sentrale groep van die Baltiese taalfamilie. Dit is die amptelike taal van Litaue en, sedert Litaue se aansluiting op 1 Mei 2004, ook een van die amptelike tale van die Europese Unie. Litaus word deur
Armenië
Armenië, amptelik die Republiek Armenië, is 'n klein landingeslote land in die suidelike Kaukasusberge, tussen die Swartsee en die Kaspiese See, begrens deur Turkye in die weste, Georgië in die noorde, die Republiek Artsach (Artsach) en Azerbeidjan in
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos