Filosofie
Filosofie of wysbegeerte is 'n vakgebied wat die kennis van, en insig in 'n verskeidenheid fundamentele sake najaag, soos byvoorbeeld realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid. In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing. Hierdie artikel handel eerder oor filosofie as 'n akademiese vakgebied.
- Calvinisme
- Calvinisme is 'n stroming in die Protestantse Christendom wat gebaseer is op die teologiese leer van die hervormer Johannes Calvyn, asook die daaruit voortspruitende sosiale en politieke leer
- Rosettasteen
- Die Rosettasteen is 'n donker granietsteen wat in 1799 in Egipte ontdek is. Die steen is 112.3 cm hoog, 75.7 cm wyd en 28.4 cm dik. Dit is 'n verordening wat dateer uit 196 v.C. van priesters van die dorp Memphis wat die lof besing van Ptolemeus V, onder
- Marié du Toit
- Marié du Toit is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en draaiboekskrywer. Sy het tussen 1961 en 1978 in verskeie rolprente verskyn. Sy is met 'n erepenning bekroon vir haar uitstaande vertolking in die rolprent Die Kandidaat, wat deur oud-president C.R. Swart aan
- Sumeriese boustyl
- Die ziggoerats wat in Ur gebou is, is die bekendste voorbeeld van die Sumeriese boustyl. Die Sumeriese beskawing is bekend vir van die oudste vorme van argitektuur. Die Sumeriese strukture is gebou van plaaslike beskikbare materiaal. Kleigebonde bondels
- Richard Rorty
- Richard McKay Rorty was 'n Amerikaanse filosoof. In die humoristiese Filosofiese Leksikon, word 'rorty' gedefinieer as "onverbeterbaar", wat 'n opsomming bied van beide Rorty se loopbaan en die filosofiese gemeenskap se reaksie op sy denke
- Geskiedenis van Afghanistan
- Die geskiedenis van Afghanistan, as 'n staat begin in 1747 met die oprigting daarvan deur Ahmad Shah Durrani. Die geskrewe geskiedenis van die land wat tans Afghanistan uitmaak, kan teruggevoer word tot ongeveer 500 vC toe die gebied onder die
- Volkebond
- Die Volkebond was 'n internasionale organisasie wat gestig is om "'n einde aan alle oorloë" te bewerkstellig. Dit is op 25 Januarie 1919 gestig op basis van die Verdrag van Versailles en gevestig in Genève. Tussen 28 September 1934 en 23 Februarie 1935
- XML
- XML is 'n voorstel van die W3C om markeertale vir spesiale doelwitte te skep. Dit is 'n vereenvoudigde subversameling van SGML wat gebruik kan word om verskeie tipes data te beskryf. Die hoofdoel van XML is vir gestruktureerde voorstelling van data, veral
- Data
- Data verwys na gegewens, wat byvoorbeeld mates, waarnemings en veranderlikes insluit. Data-elemente kan bestaan uit getalle, woorde of beelde
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in