Filippyne

Die Filippyne, amptelik die Republiek die Filippyne, is 'n eilandstaat wat uit sowat 7 500 eilande bestaan en in die tropiese westelike Stille Oseaan geleë is, ongeveer 100 km suidoos van die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms-Katoliek en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloed op die Filippynse kultuur gehad – naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede. Die grootste eiland van die Filippyne is Luzon in die noorde, gevolg deur Mindanao in die suide, met die Visayas daartussen. Die hoofstad is Manila en die grootste stad is Quezon Stad.
Boeing 737
Die Boeing 737 is 'n gewilde kort- tot mediumafstand kommersiële passasierstraalvliegtuig vervaardig deur Boeing Commercial Airplanes sedert 1967
Olimpiese Somerspele 1924
Die Olimpiese Somerspele 1924, amptelik bekend as die Spele van die VIIIste Olimpiade, is tussen 4 Mei en 27 Julie 1924 in Parys, Frankryk, aangebied. Parys is gekies om dit aan te bied bó Amsterdam, Barcelona, Los Angeles, Praag en Rome. Dit was ná
Australiese nasionale krieketspan
Die Australiese nasionale krieketspan is die nasionale krieketspan wat Australië in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Krieket Australië en is ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) met toets
Nieu-Seelandse nasionale krieketspan
Die Nieu-Seelandse nasionale krieketspan, met die bynaam Black Caps of Kiwis, is die nasionale krieketspan wat Nieu-Seeland in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Nieu-Seeland Krieket en is ’n volle lid van die
Jet Airways
Jet Airways was 'n vername Indiese lugredery gebaseer in Moembaai
GoPro
GoPro, Inc. is 'n Amerikaanse tegnologiemaatskappy wat in 2002 deur Nick Woodman gestig is. Dit vervaardig gelyknamige aksiekameras en ontwikkel ook sy eie mobiele toepassings en videoredigeringsagteware
Sri Lankaanse nasionale krieketspan
Die Sri Lankaanse nasionale krieketspan, met die bynaam The Lions, is die nasionale krieketspan wat Sri Lanka in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Sri Lanka Krieket (SLC) en is ’n volle lid van die
Hongkongse nasionale rugbyspan
Die Hongkongse nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan wat die spesiale administratiewe streek van die Volksrepubliek China Hongkong in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Hongkong geadministreer deur die
Wes-Indiese nasionale krieketspan
Die Wes-Indiese nasionale krieketspan is die nasionale krieketspan wat Wes-Indië in internasionale krieket verteenwoordig. Die span staan bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, met die bynaam Men in Maroon. Dit is ’n
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos