Fieldingiidae

Fieldingiidae is 'n familie van sponsdiere uit die klas van die Hexactinellida.
Resident Allstars
The Resident Allstars is 'n Duitse musiekgroep uit Hamburg, Duitsland. Hul klank word as 'n mengsel van reggae en dancehall beskryf. Die groep bestaan uit kitaarspeler Daniel Lüker en baskitaarspeler Martin D. Light, pianis Oliver Kusterer en tromspeler
Middellyn
In meetkunde is 'n middellyn 'n lynstuk tussen twee punte van 'n sirkel wat deur die middelpunt van hierdie sirkel loop
Middelpunt
Die middelpunt van 'n sirkel of bol is die punt wat dieselfde afstand tot al die punte op die omtrek van die objek het. As 'n sirkel met 'n passer getrek word en die punt van die passer op die middelpunt geplaas word, trek die potlood aan die ander been
Vertikaal
Vertikaal is die lyn wat in dieselfde rigting as swaartekrag wys. Dit wil sê, die lyn wat reguit opwaarts of afwaarts loop. Die vertikaal is reghoekig aan die horisontale vlak
Strafskop (sokker)
'n Strafskop is 'n tipe vryskop in sokker was deur die skeidsregter as 'n strafmaatreël ingespan word nadat 'n oortreding begaan is. Die bal word 11 meters van die doelhok geplaas. Die span waarteen die oortreding gemaak is kan dan die bal inskop en
Kippie Moeketsi
Kippie ‘Morolong’ Moeketsi (1925-1983) was 'n Suid-Afrikaanse jazz musikant wat die saxofoon bespeel het. Moeketsi was in Johannesburg gebore en was die jongste van vier broers wat elk 'n instrument bespeel het
Plutokrasie
'n Plutokrasie is 'n bestuursvorm waar geld sorg dat die mag en die wette deur 'n groep bepaal kan word. Die naam is 'n samestelling van die Griekse woorde πλουτος (rykdom) en κρατειν
Dancehall
Dancehall is 'n musiekstyl wat ontstaan uit 'n kombinasie van reggae, hip-hop en calypso. Hierdie musiekstyl is ook bekend onder die naam raggamuffin
.eu
.eu is die Internettopvlakdomein vir die Europese Unie. Die domainname word deur EURid geadministreer, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein 'eu
Katmandoe
Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²