Fat Man
Die kernwapen met die kodenaam Fat Man is op 9 Augustus 1945 oor Nagasaki, Japan, deur die Verenigde State van Amerika laat ontplof. Dit was die tweede en laaste kernwapen wat ooit in oorlog aangewend is, en die ontploffing was die derde mensgemaakte kernontploffing in die geskiedenis. Dit is gebou deur wetenskaplikes en ingenieurs by die Los Alamos Laboratorium met plutonium van die Hanfordterrein as deel van die Manhattan-projek.
- Skotse Wikipedia
- Die Skotse Wikipedia is die Skotse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 36 100 artikels, en is die 107ste grootste Wikipedia. Die Skotse Wikipedia is een van agt Wikipedia's geskryf in 'n Engelse taal of in
- Toepolef Tu-95
- Die Toepolef Tu-95 is 'n groot, viermotorige turboskroef-aangedrewe strategiese bomwerper en missielplatform. Die Tu-95 se nooiensvlug was in 1952, betree diens met die Sowjetunie in 1956 en daar word verwag dat dit tot minstens 2040 in die Russiese
- Graeme Bloch
- Graeme Bloch was ‘n Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en onderwyskundige. Bloch was getroud met die voormalige ANC-adjunk-sekretarisgeneraal Cheryl Carolus
- T-34 Sowjettenk
- Die T-34-tenk is 'n suksesvolle oorlogstenk wat in die Sowjetunie ontwerp en gebou is
- North American F-86 Sabre
- Die North American F-86 Sabre was 'n transsoniese vegvliegtuig
- MiG-21
- Die Mikojan-Goerewitsj MiG-21 is 'n supersoniese straalvegvliegtuig wat in die Sowjetunie met die oog op lugsuperioriteit ontwikkel is. Nadat die vegvliegtuig deur die Mikojan-Goerewitsj Ontwerpburo in Moskou ontwerp en laat bou is, is dit in 1959 deur
- Fiat G.91-vegvliegtuig
- Die Fiat G.91 was 'n Italiaanse straalvegvliegtuig. Sy ontwerp was die wenner van die NAVO NBMR-1 kompetisie in 1953 vir 'n ligte vegter as standaardtoerusting vir geallieerde lugmagte. Dit het operasionele diens in die Italiaanse Lugmag begin in 1961
- Asimmetriese oorlogvoering
- Asimmetriese oorlogvoering is oorlog tussen oorlogvoerders wie se relatiewe militêre mag aansienlik verskil, of wie se strategie of taktiek aansienlik verskil. Dit is gewoonlik 'n oorlog tussen 'n staande, professionele weermag en 'n opstands- of
- Ashleigh Buhai
- Ashleigh Ann Buhai is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos