Fantasieroman
Die fantasieroman is die gewildste narratiewe formaat binne die fantasiegenre wat oorspronklik as 'n subgenre van fantastiese literatuur ontwikkel het, maar ouer historiese wortels in die kulturele konteks van menslike mitologie het. Fantastiese literatuur het op sy beurt as genre binne die 19de eeuse literêre Romantiek na vore gekom, as 'n teenstroming van realistiese literatuur. Veral in die latere fase van Romantiese literatuur is werke gepubliseer wat deur fantastiese elemente gekenmerk is. 'n Fantastiese roman speel in 'n fiktiewe wêreld af wat onder die invloed van magiese kragte staan.
- Gustav II Adolf
- Gustav II Adolf, het tussen 1611 en 1632 as koning van Swede geregeer. Hy word as die stigter van die Sweedse Ryk beskou wat tydens die sogenaamde Stormaktstiden of Goue Tydperk, danksy sy politieke vernuf en militêre bekwaamheid, tot 'n Europese groot
- Consumer Electronics Show
- Die Consumer Electronics Show (CES) is 'n internasionale handelskou vir inligtingstegnologie en elektroniese verbruikersware wat jaarliks in Januarie oor vier dae in Las Vegas se Convention Center gehou word. Die tentoonstelling is net toeganklik vir
- Jack Tramiel
- Jack Tramiel was 'n Pools-Amerikaanse sakeman wat as stigter van Commodore International bekendheid verwerf het. Hierdie maatskappy het vanaf 1982 groot sukses met sy tuisrekenaars, waaronder die Commodore PET, Commodore C64, Commodore 128, Commodore
- Ridley Scott
- Sir Ridley Scott is 'n Engelse rolprentregisseur en -vervaardiger wie se kommersiële deurbraak in 1979 met die wetenskapsfiksiefilm Alien gekom het. Sy mees bekende werke is die neo-noir-distopiese wetenskapsfiksiefilm Blade Runner, die misdaaddrama
- Camden Town
- Camden Town, dikwels kort Camden genoem, is 'n buurt in Sentraal-Londen en die naamgewende stadsdeel vir die London Borough of Camden, een van die administratiewe distrikte van Groter Londen. Die buurt, wat sowat vier kilometer noord van Charing Cross in
- Peter Ackroyd
- Peter Ackroyd is 'n Britse biograaf, skrywer en kritikus met 'n besondere belangstelling in die geskiedenis en kultuur van Engeland. Hy staan bekend vir sy omvangryke werk, die verskeidenheid style en uitgangspunte daarvan, die diepte van sy navorsing en
- Pan Tadeusz
- Pan Tadeusz, die nasionale heldedig van Pole, word as die laaste liriese werk van die beduidendste digter van die Poolse Romantiek, Adam Mickiewicz (1798-1855), beskou. Met sy publikasie in 1834 het Mickiewicz se digterskap van slegs vyftien jaar tot 'n
- George Eliot
- Mary Anne Evans, algemeen bekend onder haar (manlike) skuilnaam George Eliot, was 'n Engelse skryfster, joernalis en vertaler. Sy word as een van die voorste skryfsters van die Victoriaanse tydperk beskou
- Horace Walpole
- Horace Walpole, 4de Graaf van Orford was 'n Engelse kunshistorikus, skrywer, intellektueel, antikwaar en politikus van die Whig-party. Hy word tans veral verbind met Strawberry Hill House, die huis wat hy vir homself in Twickenham suidwes van Londen laat
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos