Evangelie volgens Nikodemus
Die Evangelie volgens Nikodemus is 'n Nuwe Testamentiese apokriewe geskrif en bestaan uit twee dele: Die Handelinge van Pilatus en Christus se besoek aan die doderyk. Die twee dele het onafhanklik van mekaar ontstaan en is later bymekaargevoeg om een boek te vorm.
- Efesiërs
- Die brief aan die Efesiërs is die 10de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie brief word beskou as 'n omsendbrief aan verskillende gemeentes in Klein-Asië gerig, waaronder ook die gemeente in Efese. In hierdie brief word gewys op God se
- Kolossense
- Die brief aan die Kolossense is die 12de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief, aan die kerk in Kolosse, 'n Frigiese stad sowat 160 km van Efese, kom gedeeltelik ooreen met dié aan die Efesiërs. Daar is ooreenkoms in die omstandighede
- Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie
- Die Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie was die polisiemag van die voormalige Zuid-Afrikaansche Republiek, gestig in 1881. Daar was altyd na 'n lid verwys as 'n ZARP. Die Speurafdeling was bekend as die 'Geheime Speurders
- Hebreërs
- Die brief aan die Hebreërs is die 19de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan 'n groep Joodse Christene om hulle te waarsku teen verslapping en afvalligheid. Jesus Christus is meer verhewe as die engele: Hy is die Seun van God
- Galasiërs
- Die brief aan die Galasiërs is die 9de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is geskryf om die gemeente van Galasië te waarsku teen die optrede van sekere dwaalleraars wat van elders af ingedring het. Hierdie mense het die gesag van die
- 1 Johannes
- Die eerste brief van Johannes is die 23ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. In hierdie brief is daar blyke van kommer oor die feit dat gelowiges in die war gebring word deur dwaalleraars wat beweer dat die Seun van God nie werklik mens geword het
- Joël
- Joël is die 29ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hierdie boek is die tweede van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Daar is min oor die lewe van die profeet Joël bekend en daar bestaan ook
- Brief aan die Laodisense
- Die Brief aan die Laodisense is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif. Die brief is egter nie deur Paulus geskryf nie, tewens die skrywer is onbekend. Daar word vermoed dat die brief tussen 200 en 350 geskryf is. Die skrywer het gemaak asof die brief deur
- Proto-Evangelie van Jakobus
- Die Proto-Evangelie van Jakobus is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif. Die naam Proto-Evangelie beteken letterlik Voor-Evangelie. Hierdie Evangelie het die naam gekry omrede dit van 'n aantal gebeure vertel wat plaasgevind het vóór die gebeure
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos