Europese Unie
Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 27 Europese lande met politiese, ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste. Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie en is die de facto opvolger van die ses-ledige Europese Ekonomiese Gemeenskap wat in 1957 gestig is.
- Congress of the People
- Die Congress of the People is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2008 gestig is deur voormalige lede van die African National Congress. Die party word gelei deur voormalige ANC-lede Mosiuoa Lekota, Sam Shilowa en Mluleki George en het deelgeneem
- Thuli Madonsela
- Thulisile (Thuli) Nomkhosi Madonsela is 'n Suid-Afrikaanse advokaat en voormalige Openbare Beskermer van Suid-Afrika
- Emmanuel Macron
- Emmanuel Jean-Michel Frédéric Macron is 'n Franse politikus. Sedert 14 Mei 2017 dien hy as President van Frankryk en medeprins van Andorra. Macron is in die presidensiële 2022-verkiesing herkies vir 'n tweede termyn as president van Frankryk, die
- Libië
- Libië, amptelik die Staat Libië, is 'n land in Noord-Afrika. Libië is geleë tussen Egipte in die ooste, Soedan in die suidooste, Tsjad en Niger in die suide en Algerië en Tunisië in die weste. Met 'n oppervlakte van 1,8 miljoen km² is Libië die
- Afghanistan
- Afghanistan, ook Afganistan, amptelik die Islamitiese Republiek Afghanistan, is 'n landingeslote land in die hartjie van Asië. Die hoofstad en grootste stad is Kaboel. Die land het godsdienstige, taalkundige en geografiese konneksies met die meeste van
- Titaan (maan)
- Titaan of Titan is die grootste van Saturnus se mane en die enigste natuurlike satelliet wat 'n digte atmosfeer het. Dit is ook die enigste ander hemelliggaam buiten die Aarde waarop duidelike bewyse van stabiele oppervlakwater gevind is
- Opstand in die Warskou-ghetto
- Die Opstand in die Warskou-ghetto was die Joodse opstand teen Nazi-Duitsland se pogings om die oorblyfsels van die Warskou-ghetto in Pole tydens die Tweede Wêreldoorlog te elimineer
- Martin Schulz
- Martin Schulz is 'n Duitse politikus. Hy is die leier van die SPD en 'n kanselierskandidaat in die verkiesings van 2017. Hy het twee termyne as president van die Europese Parlement gedien
- Waffen-SS
- Die Waffen-SS was die gevegseenheid van die Schutzstaffel. Die Waffen-SS was onder beheer van Reichsführer-SS, Heinrich Himmler, en was deur die hele Tweede Wêreldoorlog bedrywig. 'n Klein aantal van sy amper een miljoen lede is ná die oorlog van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos