Europa

Europa is 'n vasteland wat oor die westelike vyfde van die Eurasiese landmassa strek. Alhoewel dit in geografiese opsig eerder as subkontinent geklassifiseer kan word wat saam met Asië die vasteland van Eurasië vorm, word dit vanweë sy historiese en kulturele ontwikkeling meestal as selfstandige kontinent beskou. Eeue lank was Europa in kulturele en ekonomiese opsig die middelpunt van die wêreld. So het die term Europa naas sy geografiese definisie ook betrekking op kulturele, politieke, ekonomiese, regtelike en ideële aspekte.
Frida Kahlo
Magdalena del Carmen Frieda Kahlo y Calderón was 'n Meksikaanse skilderes. Sy word by die beduidendste verteenwoordigers van volksverbonde surrealisme gereken, alhoewel haar werke soms ook elemente van Nuwe Saaklikheid toon
Marcel Duchamp
Marcel Duchamp [maʁ'sɛl dy'ʃɑ̃] was 'n Frans-Amerikaanse skilder, beeldende kunstenaar, skaakspeler, en skrywer. Duchamp was een van die grondleggers van moderne konseptuele kuns (konsepkuns) en word ook as 'n wegbereider van kubisme, dadaïsme en
Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff
Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff was 'n skilder en argitek in Pruise. Knobelsdorff is gebore in Kuckädel, nou in Krosno Odrzańskie Distrik in hedendaagse Pole
Alexander von Humboldt
Friedrich Wilhelm Heinrich Alexander von Humboldt was 'n Duitse natuurvorser met 'n studieveld wat ver buite die grense van Europa gestrek het. Sy wetenskaplike werk, wat in 'n tydsbestek van meer as sewe dekades ontstaan het, het die destydse kennis oor
John Singer Sargent
John Singer Sargent was 'n Amerikaanse kunstenaar wat vanweë sy verbeeldingryke portrette van hooggeplaaste Edwardiane en hul luukse lewe as die "leidende portretskilder van sy generasie" beskou word. Gedurende sy loopbaan het hy sowat 900 olieskilderye
Kourou
Kourou is 'n stad in die Franse oorsese département Frans-Guyana met 'n bevolking van sowat 25 000, sowat 40 kilometer noordwes van die hoofstad Cayenne aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Die voormalige Franse strafkolonie Duiwelseiland lê naby
Francesco Petrarca
Francesco Petrarca [franˈtʃesko peˈtrarka] was 'n Italiaanse digter, geleerde en historikus wat as een van die grondleggers van die humanistiese beweging in die Renaissance-tydperk en – saam met Dante Alighieri en Giovanni Boccaccio – as een van
Mosambiekeiland
Mosambiekeiland is 'n eiland en stad in Mosambiek met 54 315 inwoners (2005), wat deel uitmaak van die provinsie Nampula. Mosambiekeiland, wat sy naam ook aan die voormalige Portugese kolonie en huidige onafhanklike republiek in die suid-ooste van Afrika
Charles Saatchi
Charles Saatchi [ˈsɑːtʃiː]; is 'n Britse entrepreneur en - saam met sy broer Maurice - medestigter van die advertensieagentskap Saatchi & Saatchi. Die Saatchi-broers het hul besigheid, wat in die 1980's tot die grootste advertensieagentskap ter
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos