Euler se formule

Euler se formule stel dat, vir enige reële getal x,
Domein van Soissons
Die term Domein van Soissons verwys na 'n outonome Romeinse gebied uit die Laat-Oudheid
Asimut
Asimut is 'n wiskundige begrip wat as 'n hoek tussen die x-as in die xy-vlak en 'n punt gedefinieer word. Dit word gewoonlik deur die simbool θ voorgestel. Dit het verskeie praktiese toepassings insluitende in navigasie, sterrekunde, kartografie, mynbou
Silindriese koördinatestelsel
Die silindriese koördinatestelsel is 'n koördinatestelsel wat die tweedimensionele poolkoördinatestelsel uitbrei na drie dimensies deur 'n derde koördinaat by te voeg wat die hoogte van enige punt bo die vlak aandui, soortgelyk aan die manier waarop
Hiperboloïed
In wiskunde is 'n hiperboloïed 'n kwadratiese vorm, 'n soort oppervlak in drie dimensies wat deur die volgende vergelyking beskryf word
Lemniskaat van Gerono
In algebraïese meetkunde is die Lemniskaat van Gerono 'n algebraïese vlakkromme van graad vier en genus nul met agtvormige vorm of die vorm van 'n ∞-simbool. Dit het die
Monoftong
'n Monoftong is 'n "suiwer" vokaalklank, een waarvan die uitspraak beide aan die begin en die einde betreklik vas is en wat nie op of af gly na 'n nuwe uispraakposisie nie; vergelyk diftong
Wapen van Carcassonne
Die huidige wapen van Carcasonne word soos volg beskryf:In blou, besaai met fleurs-de-lys in goud met die stadspoort met twee torings aan weerskante bedek in silwer, gemessel, ajouré en oop met swart, die poort gesluit (coulissée) ook in silwer
Lemniskaat van Bernoulli
In wiskunde, is die Lemniskaat van Bernoulli 'n agtvormige algebraïese kromme wat deur die Cartesiese vergelyking met die onderstaande vrom beskryf word
Svenska språkbyrån
Svenska språkbyrån is die afdeling vir die Sweedse taal van die Navorsinginstituut vir die tale van Finland in Finland. Svenska språkbyrån sien om na die belange van Sweeds in Finland en kan gesien word as Finland se amptelike taalliggaam vir Sweeds
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos